Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Lofts E48

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louis Fourie-weg, The Lofts E48, Diazstrand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

The Lofts E48 bied selfsorgverblyf op 'n veilige landgoed in Mosselbaai, net 'n kort entjie van Diazstrand af.

Die woonstel is op die eerste verdieping en het slaapplek vir 5 gaste in 2 slaapkamers. Een van die slaapkamers het 'n en suite-badkamer en die ander badkamer is apart. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n enkelbed en 'n dubbelstapelbed. Daar is 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak in die aparte badkamer.

Die kombuis het 'n toonbank waar gaste hul maaltye kan geniet en is met 'n stoof, oond, mikrogolf, dubbelyskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuis vloei in die sitarea in en hier is lekker baie sitplek en 'n platskerm-TV met die volledige DStv-pakket. Die sitarea lei na 'n onderdakbalkon met 'n uitsig oor die landgoed en die swembad.

Die eenheid het 'n privaat ingang en gaste het toegang tot veilige parkeerplek, die gemeenskaplike swembad en braai-area. Die eenheid is ook naby winkels en restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by The Lofts E48 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir The Lofts E48
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Leandri Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 23

Jaar gelys 2

Ligging

  • Louis Fourie-weg, The Lofts E48, Diazstrand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Lofts E48 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louis Fourie-weg, The Lofts E48, Diazstrand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA04cc078db4c65fbec7fab15c677ddba96fb6b1659db3a3bd3ad0e67b9c666a4d0a4d1947c015804c5ee540573eadc2c96524?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 5) 8 5 1 5 Louis Fourie Road The Lofts E48, Diaz Strand 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -34.165156083612 22.109497189522
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem