The Manor House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Manor House is 'n luukse selfsorg-villa pragtig geleë op die La Petite Provence Wynlandgoed in Franschoek. Die wynlandgoed is 'n bewoonde wynplaas net 2,5 km van die middedorp van die pragtige Franschoek af. Die prentjiemooi plaas beslaan 14,5 hektaar en is diep weggesteek in die manjifieke Franschoek-vallei, diep in die hartjie van die Wes-Kaapse Wynlande. Dit is slegs 45 minute van Kaapstad af.

Die herehuis is bekoorlik en ruim en het slaapplek vir 6 gaste. Die villa het 3 slaapkamers, 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea, 'n aparte TV-kamer en 'n sonkamer. Die slaapkamers is almal op die boonste vloer en bied manjifieke uitsigte oor die boorde en berge en elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer.

Ontspan en geniet die Afrika-son rondom die swembad met die Franschoek-berge wat jou omring.

Slaapplek

'n Bespreking by The Manor House sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  DVD
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Manor House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 250 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za