The Nesthuis
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Jun 2024 tot 30 Jun 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Herron-keeromstraat 4, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
-
Vanaf
R4 500R4 050 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
The Nesthuis is 'n pragtige moderne plaasstyl-vakansiehuis in die hartjie van Riebeek-Kasteel. Dit is ideaal vir 'n rustige wegbreek weg van die stadsgewoel en die huis spog met 'n swembad.
Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en die derde badkamer het 'n bad en 'n stort.
Die helder oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n Nespresso-masjien toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek waar gaste hul maaltye kan geniet. Die knus sitarea het gemaklike sitplek en 'n kaggel waar gaste bordspeletjies kan geniet. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die stapeldeure lei na 'n onderdakstoep met 'n etenstafel, gemaklike sithoekie en 'n ingeboude braai waar gaste kan kuier. Die stoep lei na 'n swembad. Hierdie huis het sonpanele en 'n battery om ononderbroke kragtoevoer te verseker.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
- Duits
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Ligging
- Herron-keeromstraat 4, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Riebeek-Kasteel Riebeek-Wes Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Herron-keeromstraat 4, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap