Oak Lane Bed & Breakfast
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Lettie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Nandipha N - Jun 2023
Algehele gradering
Very clean, quiet and comfortable.
Fred H - Mei 2023
Algehele gradering
Clean and friendly stay and lovely breakfast.
Ockert L - Mei 2023
Algehele gradering
Gerieflik
Karin F - Jan 2022
Algehele gradering
Eienaar was vriendelik, maar perseel moet opgeknap word.
Daan M - Jun 2021
Algehele gradering
Alle fasiliteite was tot my beskikking vir die volle tydperk van my verblyf.
Oak Lane Bed & Breakfast se terugvoer
Dankie Daan.
Was baie lekker om jou hier te hê.
Tonie R - Sep 2019
Algehele gradering
Verblyf was uitstekend en ontbyt was asemrowend.
Esmé O - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Charl P - Jun 2017
Algehele gradering
Vriendelike en behulpsame gasvrou.
Jakobus V - Mei 2017
Algehele gradering
Heerlik, gasvry, stil, plattelands en huislik.
Annatjie S - Mrt 2016
Algehele gradering
Geen opwasgeriewe (selfsorg) en akkers op dak laat ons skrik en waterpomp hou hou mens wakker, maar netjies en skoon.
Ray B - Apr 2014
Algehele gradering
Very well looked after!
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kirkstraat 25, Maclear, 5480, Oos-Kaap