LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Oaks Estate | LekkeSlaap
+55

The Oaks Estate

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 17 resensies vir The Oaks Estate
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Burger B - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Burger B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n wonderlike ervaring - in die natuur en tog so naby aan Greyton.

Sien sterre.

Stefan H - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan H
Saam met vriende

Een van die mooiste plekke in ons land!

Doen jou siel 'n guns, en gaan rus. Jy sal nie spyt wees nie, sou elke naweek gaan as ek kon.

Chantelle L - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle L
Gesin met klein kinders

Baie skoon en netjies met asemrowende natuurskoon.

Ons het die binnebraai/kaggel vreeslik geniet in die koue weer. Pragtige uitsig vanaf die berg met die 4x4-roete. Kinders het die waterval geniet.

Trish B - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trish B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic.

We were welcomed and everything we needed in the cottage and it was a beautiful farm.

Pieter K - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter K
Gesin met klein kinders

Klein stukkie hemel.

Ons het baie lekker by The Oaks gekuier. Dis 'n rustige en pragtige omgewing, en die kinders het die plaas-omgewing baie geniet. Ons is ook warm verwelkom, en sal definitief weer kom!

The Oaks Estate's terugvoer

Pieter,
Baie dankie vir die boodskap, ons is so bly julle het die naweek op The Oaks geniet en veral om te hoor dat die kinders die plaas geniet het. Julle is altyd weer welkom.
The Oaka Groete,
Lize-Marie

The Oaks Estate
Rinette V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rinette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geen foute, alhoewel bietjie te hoog geprys.

Die verblyf is netjies, maar slegs gemiddeld.

Henk B - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk B
Gesin met klein kinders

Baie lekker ontspan.

Dit is pragtig en netjies.

Johan S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties mooi, uit hierdie wêreld.

Pragtige uitsigte, al die geriewe wat jy benodig en sulke wonderlike gasvryheid. Gaande oor elke sekonde. Beveel hierdie plek beslis aan!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Stunningly beautiful, out of this world.

Beautiful views, all the amenities you could need and such wonderful hospitality. Loved every second. Definitely recommend this place!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

The Oaks Estate's terugvoer

Thank you for the review, Johan, much appreciated.

The Oaks Estate
Clara W - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Clara W
Saam met vriende

Kom vind vrede hier!

Wat 'n pragtige plaas. Mooi en gemaklike huisie met pragtige uitsig oor die berge en boorde. Trek jou stapskoene aan en gaan stap rond, dit is asemrowend mooi. Greyton is 'n pragtige dorpie met lekker restaurantjies. Die plaas is 10 km van die dorpie af en hier vind jy rus en vrede en herlaai jou batterye.

The Oaks Estate's terugvoer

Dankie vir die terugboer! Bly julle het die tyd op The Oaks geniet.

The Oaks Estate
Neil V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil V
Gesin met tieners

Very relaxing.

The ladies were very friendly and helpful. Nothing was a problem.

Cornia S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cornia S
Gesin met klein kinders

Ons het baie baie lekker gebly. Pragtige huisie, goed toegerus, vriendelike en behulpsame mense, en wonderlike ligging!

Ons het heerlik gebly in die plaashuis by The Oaks. Dis 'n baie maklike grondpad, 10 km buite Greyton, en die huis is wonderlik toegerus. Dis stil en rustig en baie veilig vir kinders. Die enigste ding wat kort is 'n swembad, want dis warm in Desember in Greyton.

Samantha D - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Samantha D
Saam met vriende

Netjies, rustig en vriendelik. Ons kom weer!

The Oaks het ons met vriendelikheid ontvang. 'n Netjiese huisie met alles wat jy nodig het! Ons het heerlik ontspan. Sien julle vir seker weer.

David M - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Exceptional accommodation.

We had a totally excellent stay at The Oaks - in the Zonderend Cottage. Sanette was welcoming and helpful. We were very impressed with the attention to detail in the cottage - firelighters for the fire, complimentary rusks & a large supply of great wood for the fire. Everything was very neat and clean. The actual location is amazing - very quiet with exceptional views of the mountains. Various sheep/horses etc. in the distance. Really idyllic. We'll definitely be back.

Jaco C - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prentjiemooi naby Greyton

Perfekte wegbreek-naweek. Kothuis was netjies aan die binnekant en ons het die landelikheid geniet. Wonderlik om sommer net op die plaas rond te stap en die uitsigte te geniet. Baie vriendelike werknemers en ontvangs.

The Oaks Estate's terugvoer

Lekker om lekker gaste te ontvang.

Groete,
The Oaks span

The Oaks Estate
Izak V - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izak V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, cosy, en mooi!

Ek sal The Oaks vir enigiemand aanbeveel. Dit lê net so 10 km buite die dorp, hoewel mens 'n grondpad moet ry. Ons was baie vriendelik ontvang. Ons eenheid was ten volle toegerus, met 'n binnebraai/kaggel om ons lekker warm te hou. Daar is ook DStv en ander geriewe (hout, koffie, beskuit, melk, ens.) beskikbaar. Verder was dit bitter stil, mooi en rustig. 'n Lekker aand van ontspanning!

Mariette B - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariette B
Gesin met klein kinders

Asemrowend.

Diens was fantasties baie dankie.

The Oaks Estate's terugvoer

Lekker om lekker gaste te ontvang.

Groete,
The Oaks span

The Oaks Estate
Elmarie B - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie B
Gesin met klein kinders

Besonderse gasvryheid, baie netjies en fyn aandag aan detail.

Ons is baie hartlik ontvang en almal het uit hulle pad gegaan om ons te laat tuis voel. Die woon en slaapkamers was uiters smaakvol gemeubileer. Sal dit vir enige iemand aanbeveel wat sielsrus soek.

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Oaks Estate, R406, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApXfeOUUFBdXDIZNqVyXJusPBnObISvIijWAzMOSKPEHyYZ28l3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100  per nag(plek vir 2) 17 5 1 5 The Oaks Estate R406 7233 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.095760545683 19.695026278496
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!