The Old Foundry Hotel
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 42 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sandhill-weg 1, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Old Foundry Hotel is ’n gastehuis in De Waterkant, Kaapstad wat ouwêreldse bekoring en moderne elegansie bied. Die hotel is naby 'n rits sake- en vermaaklikheidsgeriewe in en om die middestad.
Verblyf word in 21 kamers gebied wat individueel versier is. Die kamers het elk ’n en suite-badkamer en geriewe soos lugversorging, gratis WiFi, ’n TV, yskassie met voorraad, tee- en koffiemaakgeriewe en ander luukshede. Van die kamers het ook selfsorggeriewe vir gaste wat langtermynverblyf benodig.
Ontbyt en ander maaltye kan teen ekstra koste gereël word. Die hotel het ook ’n sitarea, ’n kroeg, koffiewinkel, gimnasium, konferensiegeriewe en veilige parkeerplek met 24 uur-sekuriteit.
Die Old Foundry Hotel is 1 km vanaf Kaapstad se sakegebied, 2 km vanaf Kaapstadstadion en die V&A Waterfront en 22 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Portier
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Skootrekenaar-projektor
- Kantoorgeriewe
- Rekenaar Netwerklewering
- Internet
- Skuifie-projektor
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Schuyler Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 32
Jaar gelys 4
Ligging
- Sandhill-weg 1, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink The Old Foundry Hotel het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in De Waterkant Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 42 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sandhill-weg 1, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom