Gooding’s Olive Villa
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Vanaf R45 Hoofweg, Gooding's Groves, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R4 250 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Gooding’s Olive Villa bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n bekoorlike Frans-Provensaalse villa met 2 slaapkamers in die Franschhoek-vallei. Die villa is op 'n klein olyfplaas 3 km buite die dorp.
Die villa is smaakvol versier en beskik oor 2 en suite-slaapkamers, 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetkamer en 'n TV-kamer. Die 2 en suite-slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed met 100%-katoenlinne. Elke slaapkamer het dubbeldeure wat toegang tot die voorste stoep bied. Daar is 'n dubbelslaapbank in die tweede slaapkamer en dis ideaal vir gesinne met kinders. Die villa het DStv, lugversorging, waaiers, gratis WiFi, braaigeriewe en veilige parkeerplek.
Die villa het 'n groot beskutte stoep met stapeldeure en dit bied toegang tot 'n veilige tuin met 'n plonspoel. Die voorste stoep kyk oor die klein grasperk en olyfboord en op die Drakenstein-bergreeks.
Slaapplek
’n Bespreking by Gooding’s Olive Villa sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Ané & Carlos Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 2
Jaar gelys 5
Ligging
- Vanaf R45 Hoofweg, Gooding's Groves, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Franschhoek Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Vanaf R45 Hoofweg, Gooding's Groves, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18