LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Onyx | LekkeSlaap
+21

The Onyx

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heerengrachtstraat, The Onyx, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R510 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Onyx is 'n selfsorgwoonstel met gesofistikeerde dekor in die hartjie van Kaapstad. Dis net 'n kort entjie se ry van die V&A Waterfront en Two Oceans Akwarium af ? twee besienswaardighede wat elke besoeker aan die Kaap móét sien.

Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV teen die muur. Netflix en gratis WiFi word voorsien. Die woonstel het lugversorging met 'n warm- en kouestelling.

Die Onyx-gebou bied 'n swembad met 'n stadsuitsig, 'n gimnasium en 'n spa op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by The Onyx sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Heerengrachtstraat, The Onyx, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R510
per nag (plek vir 2)
Vanaf R510
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heerengrachtstraat, The Onyx, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuOOex70Yg4WLBPnxf86lQHZUDbCP1QAaM5EtrnfggdzSeau5C6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R510  per nag (plek vir 2) Heerengracht Street The Onyx 8005 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.917724581686 18.427199405465
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!