The Palms

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Palms is ‘n selfsorghuis in ‘n kompleks in Table View, Kaapstad. Dis naby Blouberg se vlieërbranderry-strand en ander trekpleisters in die omgewing.

Dié huis beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Elke kamer het ‘n koningingrootte-bed en die badkamer het ‘n stort en bad. Die oopplan-kombuis is toegerus met ‘n yskas, mikrogolf, oond, stoof, ketel en broodrooster. Daar is ook ‘n toonbank met stoele.

Die leefarea lei na die stoep en agterplaas met ‘n ingeboude braai-area en vuurput. Daar is veilige parkeerplek vir 1 voertuig. Dis ook naby restaurante, Bayside Mall, Milnerton Waterpark en ‘n entjie se ry vanaf ander trekpleisters in die Bloubergstrand-omgewing.

Slaapplek

'n Bespreking by The Palms sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Palms gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za