Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Jul 2024.
- Kapasiteit: 22 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Queen-straat 9, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R2 386R2 028 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Queen of Calitzdorp is net soos jy afdraai van die R62 af in Calitzdorp geleë. Dit is slegs 30 minute se ry vanaf Oudtshoorn, 90 minute vanaf George en drie en 'n halfuur vanaf Kaapstad.
Die hoofhuis het 8 slaapkamers en daar is nog 6 slaapkamers, met 'n uitsig oor die wynlande, wat in ons anneks beskikbaar is. Ons bied standaard-, superieure-, eksklusiewe- en gesinskamers. Die meeste van die kamers het balkonne. Al die kamers is smaakvol versier en ingerig met lugversorging, yskaste, DStv, tee- en koffiemaakgeriewe, haardroërs, elektroniese kluise en en suite-badkamers wat beskik oor storte.
Ontbyt word bedien in die eetkamer en in die pragtige tuin. Die leefarea het 'n warm, aanloklike kaggel en gratis WiFi is in alle areas beskikbaar. Daar is vele inheemse plante wat gesien kan word langs die paadjie na die swembad. Daar is veilige parkeerplek vir voertuie en toerbusse.
The Queen of Calitzdorp is in die middedorp van Calitzdorp geleë en is stapafstand van Boplaas, De Krans en Calitzdorp Kelders se wynplase en restaurante af. Dagtoere kan gereël word na vele van die mees gewilde toeriste-besienswaardighede in die omgewing insluitend: Seweweekspoort, Die Hel, Prins Albert, De Rust, Kangogrotte en werkende volstruisplase.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Portier
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Sweeds
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Leanne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 34
Jaar gelys 8
Ligging
- Queen-straat 9, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
- Gaste dink The Queen of Calitzdorp het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Calitzdorp Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 22 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Queen-straat 9, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom