LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Regiment Self-catering Accommodation | LekkeSlaap
+122

The Regiment Self-catering Accommodation

Op die Nippertjie-aanbod 15% af

Kry 15% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Regimentstraat 14, Door De Kraal, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 R553 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Regiment Self Catering Accommodation is in Door De Kraal, Bellville en bied gehalteverblyf aan 'n klein gesin of groep vriende. Dit is naby 'n rits winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die verblyf bestaan uit 3 selfsorg-eenhede en 'n 4 slaapkamer huis.

Die Regiment Suite het ’n oopplan-uitleg en is op ’n woonerf. Die eenheid het 'n koningingrootte-bed asook ’n addisionele koningingrootte-slaapbank. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n stoof, yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met Netflix en YouTube. Daar is ook gratis WiFi en braaigeriewe.

The Regiment Tamara-woonstel het ’n oopplan-uitleg en is op ’n woonerf. Die eenheid het 'n koningingrootte-bed asook ‘n addisionele enkelbed met 'n ekstra matras op versoek. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n plaat stoof, yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Die sitarea het 2 gemaklike stoele en 'n TV met Netflix. Daar is gratis WiFi en braaigeriewe.

Die Regiment Executive Suite het ’n oopplan-uitleg oor 2 vlakke en is op ’n woonerf. Die eenheid het 'n koningingrootte-bed op die boonste vlak, 'n enkel-slaapbank en 'n ekstra matras vir 'n kind. Die eenheid het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n stoof, yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met Netflix. Daar is ook gratis WiFi, 'n kaggel, braaigeriewe en veilige parkering. Die eenheid het ook n privaat buitestort en bad.

The Regiment Full House beskik oor 4 kamers wat 10 gaste in totaal kan akkommodeer. Die eerste 3 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en kamer 4 het 2 enkelbeddens. Die eenheid het ook 'n speelkamer met 'n enkelslaapbank ne 'n enkelmatras. Daar is 2 badkamers wat elkeen 'n stort, bad, toilet en wasbak het. Die kombuis is volledig met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Ander geriewe sluit 'n kinderspeelkamer, 'n TV, DStv, WiFi, braaigeriewe en 'n verhitte swembad in.

Elke eenheid het sy eie parkeerplek vir 1 voertuig.

Die Majik Woud is naby vir diegene wat wil gaan draf, stap of fietsry. Dit is ook naby Tygervallei-waterfront en -winkelsentrum.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 15 resensies vir The Regiment Self-catering Accommodation
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Regimentstraat 14, Door De Kraal, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Regiment Self-catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
R650 R553
per nag, vir 2 mense
Vanaf R650
R650 R553
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Regimentstraat 14, Door De Kraal, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA945ae7e4db55cd7f334482d3efaba417434b6d605b91866363cec7424825331976595856f6df66c9b4df1b86df4a21825735?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650, nou Vanaf R553  per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 14 Regiment Street Door De Kraal 7530 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -33.8670993 18.6222711
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!