+48
Selfsorg in Bellville

The Regiment Self-catering Accommodation

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 98 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Jared L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Did not want to leave it was amazing. My stay was fantastic. I absolutely loved it and would definitely come back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernard N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Baie vriendelik ontvang, rustige en veilige omgewing. Alles net soos op die foto. Netjies, skoon en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruben B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Perfect. It was very nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Naziema R
Lang verblyf Gesin met tieners
3.2
Jan 2026

Lekker privaatheid, maar die plek verg baie aandag soos hierbo genoem. Die regiment het nie goeie ventilasie nie. Nooit gasheer ontmoet nie. Ons het ongelukkig vir 2 aande op die verkeerde plek geparkeer, gasheer het 'n boodskap gestuur sonder om te begin met 'n "goeiemôre of dagsê" wat volgens my baie onprofessioneel is en die toon van die boodskap het boekdele gespreek. Geen instruksies is gelos oor hoe om die "Condere" stofie te gebruik nie. Kombuisgeriewe is nie voldoende nie, slegs 1 onooglike blikbak, 1 vadoek en 1 afdroogdoek vir 10 dae wat onaanvaarbaar is. Op sekere mure is daar muf sigbaar. Foto's weerspieël nie die werklikheid nie. Daar is baie eenhede, daarom sal ek voorstel dat eenhede apart uitgebeeld word eerder as om die foto's te kombineer.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Fran C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

So perfect. On a business trip and all was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruhan V
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Baie lekker gewees. Ja, ons het baie lekker gebly, plek was baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ancheline C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Fantasties, netjies en veilig en bekostigbaar. Die verblyf was wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leanna B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Baie tevrede. Die verblyf was skoon en netjies, en in 'n baie rustige buurt. Die kombuis het alles gehad wat ons nodig gehad het. Corne is 'n baie behulpsame en vriendelike gasheer - selfs nadat ons vertrek het. Sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corne
The Regiment Self-catering Accommodation
Baie dankie vir jou resensie. Kom kuier gerus weer.

Tracy-lee G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Ontspanned. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chameeze J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Exceptional. Excellent location. Superb.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Corne Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 223

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R900
10 % AF
R 900 R 810
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R900
10 % AF
R 900 R 810
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R900
10 % AF
R 900 R 810
per nag, vir 2 mense
Bespreek

14 Regiment Street, Door De Kraal, Bellville, 7530, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA48a3295d9d951d713d52c1ed0249c4af13bfa0e5578e2f9cd4d7e0e5190626079fae519e951fddeaf60f9f9839535592caad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R810 per nag, vir 2 mense 98 5 1 5 14 Regiment Street Door De Kraal 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.8670993 18.6222711

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang