The Resting View Guesthouse
- Kapasiteit: 18 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tromp-singel 25, Elarduspark, 0181, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R450 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
The Resting View Guesthouse is in Elarduspark geleë, en bied lieflike uitsigte en gerieflike verblyf.
Verblyf is beskikbaar in 8 kamers wat saam of apart bespreek kan word. Sunset 5 het ple vir 1 gas en Sunset 1, die familiekamer, het plek vir 3 gaste. Die res van die kamers het elk plek vir 2 gaste in elkeen. Sunset 5 en die kamers met 2 enkelbeddens maak gebruik van ’n gemeenskaplike badkamer met ’n stort. Sunset 9, die wittebrood-suite, het ’n privaat badkamer met ’n bad en die res van die kamers het en suite-badkamers met ’n stort. Die kamers het toegang tot die boonste of onderste gemeenskaplike, ten volle toegeruste kombuis. Sunset 1 het ook direkte toegang tot die patio, terwyl ander gaste ook welkom is om die patio te gebruik,
Braaigeriewe en veilige parkeerplek is beskikbaar.
The Resting View Guesthouse is naby die N1, R21 en die M57, en is 1,2 km van 'n winkelsentrum en 1,5 km van Hoërskool Waterkloof af.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Portier
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Witborde
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Skuifie-projektor
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Tromp-singel 25, Elarduspark, 0181, Gauteng
- Gaste dink The Resting View Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Elarduspark Pretoria-Oos Pretoria Gauteng
- Kapasiteit: 18 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tromp-singel 25, Elarduspark, 0181, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom