LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Retreat | LekkeSlaap
+16

The Retreat

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clarencerylaan 2662, Bettiesbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

The Retreat is in 'n privaat tuin, 700 m vanaf die strand in Bettiesbaai geleë. Dié selfsorghuis het 'n Cape Cod-styl en bied slaapplek vir 10 gaste.

Dié ruim huis beskik oor 5 slaapkamers wat elk 'n dubbelbed het. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Een van die badkamers het ook 'n bad. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus. Die sitkamer het 'n TV en WiFi. DStv is op versoek beskikbaar.

Gaste kan op die stoep onder die dak ontspan. Daar is ook 'n kombuis en eetarea buite, asook braaigeriewe en 'n plonspoel op die dek. Troeteldiere is welkom indien vooraf gereël.

Slaapplek

’n Bespreking by The Retreat sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Duits

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Clarencerylaan 2662, Bettiesbaai, 7141, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clarencerylaan 2662, Bettiesbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3738fb65b7ca81f5e64c7e7c469a252753e7495d6f9f4746d5a746575b4d44636d3213a75e9df1425da3e347add34612a8c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 000  per nag (plek vir 10) 2662 Clarence Drive Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.36693 18.881918
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!