The Rocking Cradle Self Catering Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Rocking Cradle Self Catering Guest House skuil in Krugersdorp-Noord, lekker naby die sakedistrik, gholfklub, Key West-winkelsentrum, talle restaurante, Hoërskool Monument, Silverstar Casino, en die Wieg van die Mensdom.

Ons het 3 selfsorg-eenhede. Elke eenheid het slaapplek vir 2 tot 4 gaste en beskik oor WiFi, 'n TV met DStv, en 'n privaat badkamer. Eenheid 1 en 2 is toegerus met 'n mikrogolf, yskassie, broodrooster, en koffie- en teemaakgeriewe. Eenheid 3 se kombuis is ten volle toegerus met 'n gasstoof, yskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei, breekware, en wasgoedgeriewe.

Die eiendom is omhein en daar is veilige parkeerplek op die perseel.

The Rocking Cradle Self Catering Guest House is ideaal vir sakereisigers, reisigers, vakansiegangers en gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  Wasgoeddiens
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Nederlands
  •  Duits

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Rocking Cradle Self Catering Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za