LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Rose Cottage | LekkeSlaap
+8

The Rose Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Franshoek-weg 18, Durbanville Hills, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Rose Cottage is 'n oulike kothuis in 'n stil en groen area in Durbanville Hills, 21 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe. Die ruim en gerieflike kothuis is op 'n residensiële perseel waar die eienaars ook woon, maar die kothuis het sy eie binnehof.

Daar is 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n slaapbank in die sitkamer en gehalte-linne, -duvets, -kussings en -badhanddoeke word voorsien.

Die kothuis het ook 'n oopplan-kombuis en -leefarea, asook 'n stoep met 'n tafel, stoele, sambreel en draagbare braaigeriewe. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond en stoof, mikrogolf, koffiemaker met gratis koffie-kapsules en benodigdhede om mee te begin, gebottelde water, skoonmaakmiddels en 'n strykyster.

Verder is daar 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, lugversorging, onbeperkte WiFi, luike en 'n alarmstelsel vir veiligheid, 'n haardroër, 2 TV's en parkeerplek.

Die kothuis het maklike toegang tot Durbanville se middedorp, winkelsentrums, wynplase, die sakedistrik en hospitale.

Slaapplek

’n Bespreking by The Rose Cottage sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Franshoek-weg 18, Durbanville Hills, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Franshoek-weg 18, Durbanville Hills, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf57e8cf238cc40df400ad674a880b4195f11093ba548e780d59527e44bfd36a175d0465bb99d9a0726e6667e19f4deff4e7a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500  per nag (plek vir 4) 18 Franshoek Road Durbanville Hills 7550 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 11:00 -33.851219065272 18.640436079237
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!