Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Rustic Rabbit

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Frances Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Maande gelys 6

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 1 resensie vir The Rustic Rabbit
Netheid
2.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.0/5
Julius B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Julius B
Besigheidsreis

Rustige omgewing. Baie mooi plekkie.

Pragtige plekkie, mooi dekor. Die yskas was vuil aan die binnekant, veral die vriesgedeelte. Ek moes eers die yskas uitwas voordat ek my kos daarin kon sit. Baie kokkerotte. Die bruin bank in die sitkamer het 'n baie slegte reuk gehad. Dit is 'n lieflike ruim eenheid. Sal weer daar bly indien hulle hierdie klein probleempies kan uitsorteer en verbeter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Rustic Rabbit se terugvoer

Hi Julius,

Baie dankie vir jou terugvoer. Jammer oor jou ervaring. Soos aan jou verduidelik is die kokkerotte agv. die stegie langsaan by ons bure, ons gee ook die nodige insekweerder daarvoor. Ons is in die proses om die probleem op te los, dit is iets wat buite ons beheer is op hierdie stadium. Ons sal aandag gee aan die bogenoemde, dit is nie hoe ons goed doen of hoe ons wil hê ons gaste moet dit by ons ervaar nie.

Vriendelike groete,
Frances

The Rustic Rabbit
Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kestell-straat 2A, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc8cd62c8e4973794c245087179e13fa6cf0067b249e538785d2aa7aa980f6b3c425b16ff6b25818c3344da60b74b7a3bca59?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 1 5 1 4 2A Kestell Street Waverley 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.0928988 26.2253167
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem