LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Sandcastle Guest House | LekkeSlaap
+31

The Sandcastle Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 9 resensies vir The Sandcastle Guest House
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Karin D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin D
Gesin met klein kinders

Ons het dit vreeslik geniet, was lekker rustig gewees en veilig.

Great plek met great mense wat jou tuis laat voel, plek word elke oggend netjies skoongemaak, veilige parkeerplek vir jou motor, lekker ontbyt in die oggend met 'n mooi see-uitsig, sal beslis ons weer sien.

The Sandcastle Guest House's terugvoer

Baie dankie.

The Sandcastle Guest House
Johan M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies met van die beste uitsigte oor die see!

Netjiese kamers, vriendelike diens en heerlike swembad mat pragtige uitsig op die see. Ons het nie daar geëet nie, maar die kos het heerlik geruik. Sal beslis weer daar gaan kuier.

Derrick P - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Derrick P
Gesin met klein kinders

Do not recommend this location to anyone.

Charged for bed and breakfast, on arrival we were informed that there will be no cooked breakfast on the 25th and 26th as it was a holiday, second morning there was no breakfast (at 07:00 the dining area was locked up) my 4 year old was hungry and doesn't understand why he can't eat, took him for takeaway. One aircon not working and when asked about it, the owner said the remote was stolen, free Wi-Fi - what a joke there was no Wi-Fi at all, we actually cut our stay short and left a day before our check out date.

The Sandcastle Guest House's terugvoer

Good day.
As to the aircon, we did inform you about the remote, we also got a new universal one from the people who serviced the aircon as it was stolen, but you had a 6 sleeper 2 bedroomed unit and the other big room had an aircon which worked. As to the breakfast on the 2nd morning, if you read the rules breakfast is served from 8 am.
You also had a visitor at 6.45 am in the morning ringing the bell continuously after answering it. I was in the shower. I wasn't even greeted, I was just told that his brother is staying here.
Also, you actually offered to google the remote as you said it needed a password. Apologies if you feel that way.
Happy New Year

The Sandcastle Guest House
Sonjs V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonjs V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Dit was 'n heerlike plekkie, ontbyt fantasties gewees. Baie dankie.

The Sandcastle Guest House's terugvoer

Baie dankie, ek waardeer, julle was self skitterende sterre.

The Sandcastle Guest House
Petrus M - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike verblyf.

Pragtige plekkie om te wees, veilige parkering en vriendelike persone daar.

The Sandcastle Guest House's terugvoer

Baie dankie vir die resensie, ek waardeer dit.

The Sandcastle Guest House
Belle-marie P - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belle-marie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Will go there again.

Very nice place to go to for a holiday. Very central to shopping mall and beaches.

Danie J - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie J
Enkelreisiger

Baie lekker.

Die Sandcastle gastehuis is in 'n redelike stil gedeelte van Amanzimtoti geleë. Die kamers is netjies en skoon. Die kliëntediens is uitstekend. Die gastehuis het 'n mooi uitsig oor die see. Parkeerarea is beperk en sal 'n probleem wees as die gastehuis vol bespreek is. Ontbyt word bedien in 'n koffiehuis reg oorkant die pad. Die gastehuis bied nie direkte toegang tot die strand nie (jy moet ten minste 2 km ry om by die naaste strand uit te kom).

Gerniva M - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerniva M
Gesin met klein kinders

The place is neat and clean and the view is beautiful.

We really enjoyed our stay and I will recommend it to friends and family.

Belinda J - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda J
Gesin met tieners

Beautiful Guest House.

We had a lovely stay, friendly people, beautiful setting, lovely place all and all.

Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rockview-weg 25, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA2MmJhNjhkLTI3MzMtNDE1ZC1iYTNmLTRjNzhhZjAyYjUwNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 9 5 1 5 25 Rockview Road Amanzimtoti 4126 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -30.066582043329 30.877483321426
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!