Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Sandcastle Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Jaar gelys 12

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 37 resensies vir The Sandcastle Guest House
Netheid
4.1/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.6/5
Daleen C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen C
Gesin met klein kinders

Family road trip.

Ideaal vir oornag stop of paar dae oorbly. Geen direkte toegang na die strand nie. DStv het nie gewerk nie, maar is nie belangrik nie. Michelle is baie vriendelik en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cherise P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherise P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons kuiertjie was kort, maar sal ons defnitief weer binnekort sien.

Lieflike plek met een stunning view, terwyl jy 'n lekker knertsie kan geniet, 'n vuurtjie aansteek en reguit uitkyk op die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jano T - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jano T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, netjies en goeie diens.

Al negatiewe komentaar is dat ek het vereis het of so te sê die plek gekies het, omdat daar 'n lugversorger in die kamer was. Met aankoms was ons vertel die lugversorger werk al jare nie, so ek voel dis valse advertensie. Ek het 'n mediese kondisie waar ek heeltyd moet koue lug op my hê. Ek moes aanvra vir 2 waaiers net om my kondisie onder beheer te hou - iets waarna die webtusite kan inkyk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Macky V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Macky V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not at all what is advertised.

Very disappointed, we even lost 1 night's money. It's not a place I would go back to.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Chris B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie in die kamer waarin gebly het nie.

Was sonder vensters en het 'n muf reuk gehad. Lugversorger het nie gewerk nie. Was geen bakke om kos te maak of warm te maak in die mikrogolf nie. Braaigeriewe maar geen braaitang nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sandcastle Guest House se terugvoer

Good day
We are not a self catering establishment.
We supply a braai area for the guests, utensils would have been supplied on request if you did not bring your own.
We were not informed of your intensions to have a braai.
Crockery and cutlery was supplied in your room for your convenience which was sufficient for dinner and breakfast.
Some rooms have air conditioners and others have fans.
The room you booked was fitted with a fan.
It is unfortunate that we were not able to fulfill your requirements.
Perhaps a self catering establishment would have been a better option for you.
Kind regards
Gail

The Sandcastle Guest House
Ursula V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ursula V
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was pleasant, view is amazing.

Needs attention outside, the air-con was not working but they did supply a fan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Herman V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kan verbeter.

Pragtige uitsig, matras moet vervang word, bedompige reuk in kamer, parkering beperk en moeilik om te draai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Edwin W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Edwin W
Gesin met klein kinders

Not satisfied with this accommodation.

Lights did not work. Air-conditioner not working. Not enough hot water for whole family to bath. No hot water at basin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geselig.

Diens was baie professioneel, plek baie skoon en die dame baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sandcastle Guest House se terugvoer

Hi Marie,
Thank you for your good review.
It was a pleasure having you stay at the guest house, and we hope to see you again in the near future.
Kind regards,
Gail

The Sandcastle Guest House
Geraldine B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldine B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice view and relaxing place.

Really enjoyed our stay. Rooms are nice and clean and the view is amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sandcastle Guest House se terugvoer

Good morning Geraldine,
Thank you for your good review.
We are happy to know that you enjoyed your stay at our guest house.
Kind regards,
Gail

The Sandcastle Guest House
Anton O - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Anton O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wins is belangriker as kliëntediens.

Het plek bespreek in 'n kamer met see uitsig. Dit is wat ons gekry het maar ongelukkig nie 'n uitsig wat geniet kan word nie. Die kamer is aangelap. Die plafon is baie laag en daar is baie min ventilasie. Die badkamer het nie 'n deur nie maar 'n gordyn, na 31 jaar wil ek nog steeds nie my badkamer geluide met my vrou deel nie. Die gemeenskaplike braaigeriewe is ook reg voor die deur wat beteken daar is geen privaatheid nie, iemand wat sit en braai sit letterlik in jou deur m. a. w. die see 'uitsig' waarvoor jy betaal het is nou basies 'n uitsig van 'n vreemde persoon wat braai. Om buite by 'n tafel te sit is ook nie moontlik tensy jy nie omgee vir gemors wat deur die houtdek bo op jou val, dis nie 'n blaartjie wat in jou drankie dryf nie, dis die ou wat op die dek loop se voetskimmel. Hulle adverteer wifi maar volgens hulle is daar nie, die netwerk is wel sigbaar. Ook bedien hulle nie meer ontbyt a.g.v. covid maar die feit en ook dat hulle nie wifi het nie maak geen verskil aan die prys nie, jy kry net minder vir dieselfde prys. Winsbejag op sy maksimum. Sal beslis nie weer daarheen terugkeer nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annika K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annika K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie behulpsaam, vriendelike diens.

Lekker en gemaklik. Baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sandcastle Guest House se terugvoer

Good day Annika,
Thank you for your good review.
It was a pleasure having you stay at our guesthouse.
Kind regards,
Gail

The Sandcastle Guest House
Jaques K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaques K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit voel soos om by die huis te wees.

Gail, you and your staff were tops. Thank you for making our brief stay at Sandcastle Guest House a time to cherish for a long time. A home away from home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sandcastle Guest House se terugvoer

Good day Jaques,
We are very happy you enjoyed your stay with us.
It was a pleasure having you at the guesthouse.
We hope you will visit again soon.
Kind regards,
Gail

The Sandcastle Guest House
Antonella P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Antonella P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi uitsig en ontspanne atmosfeer.

Pragtige uitsig en 'n baie netjiese tuin. Mens voel sommer tuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie ervaring.

Gastehuis is baie vriendellike dame. Gail is baie behulpsaam. Beveel die plek sterk aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sandcastle Guest House se terugvoer

Hi Hannes,
Thank you for your lovely review, it was a pleasure having you stay at our Guesthouse and we hope to see you again soon.
Kind regards,
Gail
The Sandcastle Guesthouse

The Sandcastle Guest House
Janiete V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Janiete V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Just perfect. Very nice and quiet.

Very neat and well looked after. The sea view is awesome. Due to Covid-19 no breakfast was served, but besides this we can really recommend the guesthouse. Great service all around.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sandcastle Guest House se terugvoer

Hi Jeanie
It was a pleasure having you stay, thank you for the good review, we hope to see you here again soon.
Kind regards
Gail
The Sandcastle Guesthouse

The Sandcastle Guest House
Pieter L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Baie lekker gebly, Sal weer daar oor slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius R - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Marius R
Saam met eggenoot / lewensmaat

OK, nie indrukwekkend.

Aanvanklike bespreking was bed en ontbyt soos op internet adverteer. Met skok verneem met aankoms geen ontbyt. Kamers is nie ingerig vir self-catering nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sandcastle Guest House se terugvoer

Good day

Please be advised that our Rates are Room only Basis. It is stipulated very clearly on all quotations sent from the booking sites that the rates charged are on a Room Only Basis. Room only does NOT include breakfast.

Regards
Sandcastle Guesthouse

The Sandcastle Guest House
Martie E - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Martie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig tot gaste in no. 4 gekom het.

Plek is baie skoon maar beknop. Geen privaatheid. Parkering ook 'n probleem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en ontspannend

Die plek se uitleg is fantasies, ons was 'n aand laat uit gewees en het niemand gepla toe ons in gekom nie. Die personeel is almal baie vriendelik en die perseel is baie netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sandcastle Guest House se terugvoer

Hi Amanda

Thank you for your lovely review, it was a pleasure having you stay at our Guesthouse and we hope to see you again soon.

Kind regards
Gail
The Sandcastle Guesthouse

The Sandcastle Guest House
Andre K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Andre K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam, maar nie waarde vir geld

Mens verwag ten minste ’n lugversorger en beter badkamergeriewe vir die prys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Freek D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Freek D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Leker gebly behalwe vir die air-conditioner wat nie werk in die kamer nie, ons is ook nie 'n keuse gebied vir 'n ander kamer met verkoeling nie.

Dit was baie warm. Die dame het ons 'n extra waaier in die kamer gesit. Die ligging van die verblyf is perfek. Die blek is netjies en buiten die verkoeler is daar geen foute.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig

Dis ’n baie lekker plek en die see-uitsig is wonderlik. So rustig daar. Het ons verblyf baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arthur C - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arthur C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stay was pleasant and convenient.

Only problem was that they advertise air-conditioning, but it did not work.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barry V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Barry V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamer baie klein, en bed baie oud, glad nie 'n plesier nie.

Die ingang na die gastehuis is verskriklik gevaarlik. Jy staan halfpad in die middel van die pad om in te gaan, dan moet jy nog uitklim om die interkom te druk. Baie gevaarlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johnny S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Johnny S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Besige area.

Was veronderstel om B&B te wees. Bookings sluit ontbyt in. As ek nie gevra het oor die ontbyt nie, sou ek nie geweet het hul doen nie ontbyt met Covid nie. Ander plekke gee almal ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sandcastle Guest House se terugvoer

Hi daar

Dankie dat U by ons oorgebly het. Volgens die betaling was die kamer vir R800 dit is net vir kamer alleen, ontbyt is R80 per kop, en moet vooraf gereel word. Dit was vanselfsprekend dat U nie ontbyt ontvang het nie,

Jammer vir die misverstand maar dit staan so op ons besprekings platform. Ons het U ook toegelaat om 4 ure voor die tyd in te boek sonderextra kostes Boek in tyd is vanaf 2 uur af

Groete

The Sandcastle Guest House
Karin D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin D
Gesin met klein kinders

Ons het dit vreeslik geniet, was lekker rustig gewees en veilig.

Great plek met great mense wat jou tuis laat voel, plek word elke oggend netjies skoongemaak, veilige parkeerplek vir jou motor, lekker ontbyt in die oggend met 'n mooi see-uitsig, sal beslis ons weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sandcastle Guest House se terugvoer

Baie dankie.

The Sandcastle Guest House
Derrick P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Derrick P
Gesin met klein kinders

Do not recommend this location to anyone.

Charged for bed and breakfast, on arrival we were informed that there will be no cooked breakfast on the 25th and 26th as it was a holiday, second morning there was no breakfast (at 07:00 the dining area was locked up) my 4 year old was hungry and doesn't understand why he can't eat, took him for takeaway. One aircon not working and when asked about it, the owner said the remote was stolen, free Wi-Fi - what a joke there was no Wi-Fi at all, we actually cut our stay short and left a day before our check out date.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sandcastle Guest House se terugvoer

Good day.
As to the aircon, we did inform you about the remote, we also got a new universal one from the people who serviced the aircon as it was stolen, but you had a 6 sleeper 2 bedroomed unit and the other big room had an aircon which worked. As to the breakfast on the 2nd morning, if you read the rules breakfast is served from 8 am.
You also had a visitor at 6.45 am in the morning ringing the bell continuously after answering it. I was in the shower. I wasn't even greeted, I was just told that his brother is staying here.
Also, you actually offered to google the remote as you said it needed a password. Apologies if you feel that way.
Happy New Year

The Sandcastle Guest House
Sonja V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Dit was 'n heerlike plekkie, ontbyt fantasties gewees. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sandcastle Guest House se terugvoer

Baie dankie, ek waardeer, julle was self skitterende sterre.

The Sandcastle Guest House
Johan M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies met van die beste uitsigte oor die see!

Netjiese kamers, vriendelike diens en heerlike swembad mat pragtige uitsig op die see. Ons het nie daar geëet nie, maar die kos het heerlik geruik. Sal beslis weer daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petrus M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike verblyf.

Pragtige plekkie om te wees, veilige parkering en vriendelike persone daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Sandcastle Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die resensie, ek waardeer dit.

The Sandcastle Guest House
Belle-marie P - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belle-marie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Will go there again.

Very nice place to go to for a holiday. Very central to shopping mall and beaches.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie J - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie J
Enkelreisiger

Baie lekker.

Die Sandcastle gastehuis is in 'n redelike stil gedeelte van Amanzimtoti geleë. Die kamers is netjies en skoon. Die kliëntediens is uitstekend. Die gastehuis het 'n mooi uitsig oor die see. Parkeerarea is beperk en sal 'n probleem wees as die gastehuis vol bespreek is. Ontbyt word bedien in 'n koffiehuis reg oorkant die pad. Die gastehuis bied nie direkte toegang tot die strand nie (jy moet ten minste 2 km ry om by die naaste strand uit te kom).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerniva M - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerniva M
Gesin met klein kinders

The place is neat and clean and the view is beautiful.

We really enjoyed our stay and I will recommend it to friends and family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belinda J - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda J
Gesin met tieners

Beautiful Guest House.

We had a lovely stay, friendly people, beautiful setting, lovely place all and all.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rockview-weg 25, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA2MmJhNjhkLTI3MzMtNDE1ZC1iYTNmLTRjNzhhZjAyYjUwNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 37 5 1 4 25 Rockview Road Amanzimtoti 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.066582043329 30.877483321426
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem