LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Square 3 | LekkeSlaap
+27

The Square 3

Selfsorg
Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af. Geldig vanaf 1 Okt 2020 tot 30 Nov 2020.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat, Bo die Checkers-sentrum, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 R1 600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Square 3 is 'n selfsorgwoonstel in die hartjie van Plettenbergbaai. Die woonstel is gerieflik geleë in die hoofstraat en het lieflike uitsigte. Daar is 'n winkelsentrum onder die woonstel, sowel as 'n sekuriteitsdeur en hysbak wat vanaf die winkelsentrum na die woonstelle lei. 'n Aparte parkeerplek is beskikbaar vir inwoners.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 en suite-badkamers en 'n gaste-toilet, sowel as 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die gaste-toilet sluit ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër in.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en sluit 'n skottelgoedwasser, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, breekware en eetgerei in. Daar is ook 'n ontbyttafel met sitplek vir 6 gaste. Die aparte eetarea het ook sitplek vir 6 gaste en in die sitkamer is daar 'n gemaklike sitkamerstel, WiFi en 'n platskerm-TV met volledige DStv-kanale teen die muur wat met die TV in die hoofslaapkamer gedeel word. Die leefarea bied toegang tot 'n lieflike stoep met 'n buitetafel en braaigeriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by The Square 3 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Hoofstraat, Bo die Checkers-sentrum, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R2 000
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
was R2 000
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat, Bo die Checkers-sentrum, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnopcB8s0PrFR1JmPbWoYLWQ1XqjePPHFHtlYMhvxG8Qd4JdRE7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R2 000, nou Vanaf R1 600  per nag (plek vir 4) Main Street Above Checkers Centre 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.054240766867 23.372052544723
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!