Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Trailhouse

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Adele Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir The Trailhouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Diaan G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diaan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Ons het baie lekker gebly! The Trailhouse is baie sentraal en naby aan alles. Die see view uit die bed uit was hemels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Evette S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Evette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

We absolutely love the place.

Ons het baie lekker gebly. Betty's Bay is pragtig. Alles was perfek. Die uitsig, die berg, net te mooi. Die stilte het ons goed gedoen die naweek. En toe begin reën dit Saterdagaand. Perfek! Al wat die studio woonstel kort, is 'n strykyster.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrie E - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi.

Heelik gebly, lieflike plek, goeie mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maureen B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

The Trailhouse is 'n baie mooi en gerieflike plekkie om te kan aanbeveel.

Ons vriende van die Paarl het ook daar oornag en ons het baie lekker buite by die braai-area waar hulle geslaap het gekuier. My skoonpa van 93 jaar oud was ook saam met ons en hy het in die aande waar ons kaggelvuur gemaak het dit baie geniet en die uitkyk na die mooi berge van die een kant en die ander kant die see-uitsig. Nabygeleë strande is mooi en die area is baie rustig en veilig. Sal die plekke enige tyd aanbeveel en weer daar verblyf boek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Trailhouse se terugvoer

Ons is so bly dat julle dit geniet het, Maureen. Dit was 'n groot plesier om julle te ontvang en te ontmoet. Hoop om julle weer te sien in die toekoms.

The Trailhouse
Mandy K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing!

If you want to get away from the hustle and bustle of your daily life, The Trailhouse is the place to go to. Beautiful unit, very tranquil, deck with an amazing view. We will definitely go regularly. Loved it!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Trailhouse se terugvoer

Thank you for your lovely review, Mandy. We are very glad that you enjoyed your stay and will gladly welcome you back. Regards, Adele.

The Trailhouse
Stoffel C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stoffel C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was in die Studio bespreek en alles was perfek!

Sal beslis weer van die Studio gebruik maak!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Trailhouse se terugvoer

Dankie Stoffel, ons is baie bly julle het julle verblyf geniet en sal julle graag terugverwelkom.

The Trailhouse
Anne C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne C
Enkelreisiger

I had a lovely stay with a fantastic view.

I was looking for peace and quiet and this is what I got. Thanks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Trailhouse se terugvoer

Dear Anne,
We are so glad you enjoyed your stay. Take care.
Regards,
Adele

The Trailhouse
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pipe-weg 2638, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5178a33e8999bab2111e8abb20e9368bfe43b244ccb39f3a2180104a3fca9420cfea64505d569a4055f97635a86415ec92f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 2638 Pipe Road Bettys Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.3543144 18.9030097
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem