Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Tree House

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Cesserien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir The Tree House
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Lisette D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lisette D
Gesin met tieners

Naby alles, gemaklik, skoon en veilig.

Baie oulike plekkie vir klein gesin. Alles is daar wat nodig is. Lekker gekuier in die lapa. Eienaar baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shannon F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shannon F
Saam met eggenoot / lewensmaat

The stay was absolutely amazing, peaceful and quiet location.

The rooms were beautiful, and the kitchen had all we needed, the braai area is also super cool.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Tree House se terugvoer

Shannon, thank you for your kind words. You were such wonderful guests. Hope to see you in future again.

The Tree House
Letitia H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon en vriendelik. Heerlik daar gebly. Sal beslis weer van die verblyf gebruikmaak.

Die eienaars is baie vriendelik en die verblyf is baie netjies. Perfekte ligging! Ons sal beslis weer by hulle tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Tree House se terugvoer

Hi Letitia
Julle was wonderlike gaste en sien uit daarna om julle weer te sien
Groete
Cesserien

The Tree House
Pieter R - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi see-uitsig, kon luister na die branders in die aand. Was net heerlik gewees!

Het oornag vir twee aande, was bitter koud! Daar was darem 'n verwarmer en 'n heerlike warm stort om mens warm te maak. Baie netjies en skoon. Koffie was beskikbaar vir die vroegoggend opstaan. Veilige parkeerplek vir motor. Hele atmosfeer was net rus en vrede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Tree House se terugvoer

Beste Pieter,

Baie dankie vir die terugvoer. Dit word opreg waardeer.

Julle was wonderlike gaste.

Sien uit daarna om jullie weer hier te verwelkom

Vriendelike Groete,

Cesserien

The Tree House
Vanaf
R950
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swartstraat 16, Tergniet, 6503, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1cdd11ed62060e4137ed6bf0093c104b723de5a2c9412001572ff476184625df0e05cba1aad749f18ba198cfb986f2333d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 3) 4 5 1 5 16 Swart Street Tergniet 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.072793694357 22.183226809039
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem