The Tree House
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Swartstraat 16, Tergniet, 6503, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R950 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
The Tree House is in Tergniet en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.
Verblyf is beskikbaar in 'n selfsorgeenheid en 'n gastekamer op 'n woonerf.
Die gastekamer is op die tweede verdieping en bied slaapplek aan 3 gaste. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Verder het di ekamer ook 'n kombuisie.
Die selfsorgeenheid beskik oor 1 slaapkamer en bied slaapplek aan 3 gaste. Die eenheid het 'n koningingrootte-bed sowel as 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort, bad en 'n toilet. Die kombuis is met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Die sitarea het rusbanke en 'n TV. Daar is 'ook n eetarea. Gaste het toegang tot 'n lapa met braaigeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die eenhede is stapagstand vanaf die see en getypoel Die gaste eenheid op die tweede vloer het n seeuitsig. Gedurende die walvis seisoen kan hulle vanaf die balkon besigtig word. Ons is ook dierevriendelik vir klein hondjies.
Veilige parkeerplek is agter 'n elektriese hek beskikbaar. Gaste het privaat toegang tot die eenhede.
Die eenhede kan saam of individueel bespreek word.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- 24-uur Ontvangs
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Cesserien Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Jaar gelys 3
Ligging
- Swartstraat 16, Tergniet, 6503, Wes-Kaap
- Gaste dink The Tree House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Tergniet Groot-Brakrivier Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Swartstraat 16, Tergniet, 6503, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom