Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The V8 Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Shelly Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 36 resensies vir The V8 Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Sasha H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sasha H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very good.

Excellent, nice people, clean accommodation and very quirky. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chereen J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chereen J
Gesin met tieners

We enjoyed the silence and peace.

Loved that each unit has separate kitchen and bathroom facilities. The indoor braai common area/bar is cosy. To use exclusively as an extended family is also a plus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre T - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre T
Gesin met tieners

Netjies, skoon en iets anders.

V8 Guest House is vir seker iets anders as die norm, was baie skoon, netjies en sentraal genoeg om Sutherland goed te verken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecil J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecil J
Gesin met tieners

Beste in die geweste.

V8 het al ons verwagtinge oortref. Dit is netjies, skoon en baie interessant. Enige iemand wat net 'n bietjie belangstelling het in motors, veral vintage, sal V8 verskriklik geniet. Ons gaan vir seker weer daar bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing comfortable and unique accommodation, very good.

Lekker blyplek in mooiste Sutherland. A petrol head's dream stay. Jy kan lank hier kom bly. Te veel om te doen en sien. Bly die eenheid is groot met ordentelike verwarming en houtstofie. Verkyk jou aan al die klassieke voertuie wat gerestoureer word, of nog gedoen moet word. Hoogs aanbeveelbaar. Kies die Chev-eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Engela V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het na die sterre gaan kyk.

Die V8 gastehuis is great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Doreen P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doreen P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect stay for any petrol head.

We loved our stay at this unique venue and will be back soon. Johan and Shelly are great hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens.

As jy 'n entoesias is van motorvoertuie, dan is dit die plek om oor te slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mandie S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandie S
Gesin met tieners

Awesome!

Wow! Baie netjies en uniek. Kon nie vir beter gevra het nie. Host Shelly is baie vriendelik en loop die ekstra myl. Sal definitief weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place we stayed at was amazing.

If you are into old cars, this is definitely the place to stay. The rooms we stayed in were stunning and very creative. And to top it all, we were amazed by what the owners do for the animals in town. We are glad to see that there are still good people out there that go out of their way to help animals. Glad to have been a part of it however brief it was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andy P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andy P
Gesin met klein kinders

Great place to stay.

Will visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sherry S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sherry S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi, netjies, skoon, veilig.

Dit was seker ons lekkerste verblyf nog. Dit was skoon en netjies, die mense was baie vriendelik en verwelkomend. Alles wat mens sal nodig kry is daar. Mens kan lekker braai en sterre kyk buite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan S
Gesin met tieners

Refreshingly different.

Thank you Shelly for your hospitality and for a making our stayover in your beautiful town especially memorable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilma B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wilma B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Average/Dissappointed.

No free wood - We had to buy wood for the fire place as they did not provide the usual 10 to 15 pieces of free wood like other self catering cottages do. There was no extra blanket available. No bottel or can opener. Only one bedside lamp. We arranged for a viewing of the antique cars, but it did not happen. The house is sub-divided in different units. The other unit was noisy and kept us awake. We had to buy hand soap for the kitchen. No instructions on what to do when we leave.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The V8 Guest House se terugvoer

Wilma, I do apologize for not showing the cars, my mother passed away and I rushed to Cape Town. I normally do supply wood, the bed has a blanket and electric blanket, but noted on an extra one. The bedside light a guest broke, prior to your booking, and put in the top cupboard, me not being there, I didn't see it to be able to rectify. I tried to contact you early the next morning for a viewing as my husband was back but I assumed you had blocked me and we couldn't reach you.

The V8 Guest House
Gerda V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda V

Asemrowend, spesiaal.

Ons het heerlik gekuier. Ons is van Swellendam en ek my eggenoot, dogtertjie en seun het vir oupa en ouma gevat vir die naweek. Ons het so lekker gekuier. Shelly en Johan is so vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neels K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oorspronklik, uit die box gedink.

Baie lekker gebly. Vriendelike, gasvrye mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Netjies, baie nice en oorspronklik. Shelly en Johan is baie vriendelik en mens voel net tuis en gemaklik. het al vir baie mense vertel van V8 Guest House.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gerhard S
Saam met vriende

Was maar gemiddeld, niks besonders.

Was nie my beste verblyf nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The V8 Guest House se terugvoer

Thank you for your review. I understand you wanted to see the workshop but had other things to do. Up to an hour before you left you told me everything was 100%.

The V8 Guest House
Violy D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Violy D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike braai kaggel binne was 'n life saver.

Lekker warm water en voldoende ingerig teen koue.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Edwin V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edwin V
Gesin met tieners

Dit was fantasties, uniek en baie spesiaal. Wonderlike ondervinding.

Langsaan is ou motors en 'n werkswinkel waar Jan klassieke motors restoureer. Ons enigste spyt is dat ons nie vir 'n "guided tour" gegaan het nie - maar ons los dit vir volgende keer. Die eenhede is uniek en my seun (10) was gaande oor die V8 Chevvy bed. Die binnebraai het baie aanloklik gelyk - ook vir die volgende keer. Die kamers is met baie smaak gedoen en elke vertrek hou by die tema. Al was dit -6 buite was ons heerlik warm binne - ook kaggel gebruik. Daar is genoeg warm komberse (+ elektries). Shelly (host) het ons gehelp met lekker restaurante in die omgewing asook wat om te besigtig. Ons sien julle volgende jaar weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michael S
Saam met vriende

Great, superbly themed and very interesting.

The V8 is superbly themed for the car enthusiast. There was a complimentary bottle of sherry for that cold evening.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trynie C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trynie C
Gesin met tieners

Sal my vir seker weer sien.

Goeie kliëntediens, netjies, bekostigbaar. Maak voorsiening vir ongerief van beurtkrag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belinda L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda L
Gesin met tieners

Excellent!

Sjoe, wat 'n lekker kuier in die winter Karoo. Alhoewel dit buite bitter koud was, was die kamers heerlik warm met lekker kaggelvuur, warm kombers en heerlike beddegoed. Eenhede is goed toegerus en ons het heerlik gekuier. Shelley, Anza en Anna het uit hul pad gegaan om dit so gerieflik moontlik te maak. Die dekor is keurig en baie interessant. Veral vir die petrolkoppies in die geselskap. Baie dankie ook vir Johan wat sy werkswinkel vir die petrolkoppies gewys het. Baie, baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heindrich V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heindrich V
Gesin met tieners

Gasvrou baie oulik en vriendelik.

Dekor baie mooi en kuierarea baie lekker. Diens en geriewe was baie goed. Sal definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mercia P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mercia P
Saam met vriende

Kantgordyne is nodig en beter beligting - dit was baie donker.

Dis moeilik na onder te skuif om die badkamer te gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annatjie M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie M
Saam met vriende

Puik, fantasties, mees kreatiewe idee's.

Sal en het al vir baie vertel van The V8 Guest House, ook dat dit so skoon en netjies is dit voel of jy die eerste gaste daar is. Dankie Shelly en Johan sal weer daar kom bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angela G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Angela G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly. Alles skoon en netjies.

Shelly en Johan was vriendelik en baie hulpvaardig. Verblyf netjies en interessant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize E - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize E
Gesin met tieners

Ongelooflike kamers en outydse motor beddens.

Baie vriendelik en behulpsaam. Johan het ons deur sy werkswinkel geneem. Wat 'n ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eddie R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eddie R
Gesin met klein kinders

Stay was relaxing and enjoyable.

Apartment is very clean and well laid out of everything needed for self catering. I really enjoy my stay at V8 Guest house. Thanks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gail D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail D
Gesin met tieners

What a great place to stay.

A simply great place to stay if you have family that love cars. The owners are super friendly and the highlight of the stay was the guided tour of all the vintage cars on the property.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marco M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco M
Saam met vriende

Baie lekker gebly.

Baie lekker gebly, die gastehuis is iets besonders, so anders en as jy 'n kar-mens of vintage-mens is, is die beslis die plek om te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinda G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs.

Baie oulike plekkie met alles en meer wat nodig is. Shelley het uit haar pad gegaan om dit vir ons baie gerieflik te maak. Sal beslis weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anne-marie B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie B
Gesin met klein kinders

Rustig.

Lekker gerus en ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fatimah A - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fatimah A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Customer service of high quality even before we arrived. The host both husband and wife full of hospitality.

This place is definitely a must-visit for whoever is a car enthusiasts of old V8 cars. As my husband didn't know where we were going, but when we enter Sutherland and he saw the car collection display he requested as soon as we book in where we going to stay, we must please come and have a look at these collection. You can imagine, when I told him, but this is the place where we are booked. Definitely a recommendation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvonne B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne B
Gesin met klein kinders

Gemaklike, gerieflike huis.

Unieke interessante dekor, gerieflike huis met alles wat jy nodig het, vriendelike behulpsame mense. Sal weer daar gaan bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maria E - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria E

Goeie herinneringe.

Ek het my pa met 'n rit geneem van PE na Namakwaland. Ons het op 'n paar plekke oornag, soos die pad ons vat. V8 was vir ons die lekkerste kuier. Ons het sommer tuis gevoel. Alles gehad wat ons nodig het. Ons gashere was tops. My pa is 'n petrolkop, so het die tema geniet. Johan het hom die karre gaan wys in sy werkswinkel wat jy restoureer en my pa was in die 7de hemel. Groot waardering!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 200
R1 200 R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 200
R1 200 R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 200
R1 200 R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Jubilee-straat 4, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8f022db3bacd9f96256f7c7959b091f721eaa7ef048d0ec5a570fecc6216b426242121bbe53b1e1403777b0227cea8ee897c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R600 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 4 Jubilee Street Sutherland 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.3993446 20.6607935
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem