The View
Opsomming van Resensie
Helen U - Jan 2022
Gemiddeld
Uitstekende waarde vir geld.
Lees meerThe View se terugvoer
Baie dankie Helen vir die goeie terugvoer. Ons hoop om julle weer te akkommodeer.
Dankie.
Dolf en Rosa.
Eugene B - Jan 2022
Gemiddeld
Was baie lekker.
Benita V - Des 2021
Gemiddeld
Baie tuis gevoel.
Priscilla M - Sep 2021
Gemiddeld
Perfect, value for money and good hospitality.
Christa K - Mei 2021
Gemiddeld
Lekker gekuier.
Melanie M - Apr 2021
Gemiddeld
It was great.
Natasha G - Sep 2020
Gemiddeld
We had an awesome time at The View. The beautiful sea view was spectacular. Everything we needed was in the unit. Excellent facilities and lots of space to just relax.
The View se terugvoer
Thanks Natasha for the very good review. We hope to see you soon at The View. Dolf and Rosa.
Heleen J R - Feb 2020
Gemiddeld
Rustig.
Monique V - Jan 2020
Gemiddeld
Fantasties!
The View se terugvoer
Baie dankie Monique, vir die goeie verwysing. Dit was lekker om julle te akkommodeer en ons sien uit om julle weer hier by The View te ontvang. Dolf en Rosa.
Alyssa V - Jan 2020
Gemiddeld
Ons het baie lekker vakansie gehou.
The View se terugvoer
Alyssa, baie dankie vir die goeie verwysing. Dit was lekker om julle hier te he en ons sal graag julle weer wil akkommodeer. Dolf en Rosa.
Nondumiso M - Nov 2019
Gemiddeld
Nice and welcoming. Good view.
The View se terugvoer
Thanks Nondu for the good review. We hope to accommodate you again.
Dolf and Rosa.
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ashton-weg 397, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom