Mosselbaai Akkommodasie by The View at Ferox | LekkeSlaap
+9

The View at Ferox

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: A. Ferrox-straat 43, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

The View at Ferox is 'n bekoorlike woonstel in Danabaai, 'n rustige bewaringsarea aan die kus van Mosselbaai. Dié omgewing is bekend vir sy gematigde klimaat, goue strande en 'n magdom natuurlike-, kulturele- en historiese besienswaardighede.

Die woonstel, wat gedeeltelike see-uitsigte het, het slaapplek vir 5 gaste in sy 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die sitkamer het 'n dagbed. Die badkamer word gedeel en het 'n bad en 'n stort.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n stoof, oond, wasmasjien, tuimeldroër, ketel en kombuisgereedskap. Die sitkamer het 'n TV met volledige DSTV en gratis WiFi.

Gaste kan verskeie doendinge soos golfspeel, swem, visvang, voëlkyk, wynproe, stap en bergfietsroetes in die area geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by The View at Ferox sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapsaalbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xSlaapsaalbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir The View at Ferox
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • A. Ferrox-straat 43, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Gaste dink The View at Ferox het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: A. Ferrox-straat 43, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5fPoi4yHqtMREPWQGcZ8shScodSysRg7jk2CMNT2TBvvEBSKEn?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (plek vir 5) 3 5 1 5 43 A.Ferrox Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.197418138883 22.046616542328
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za