The View B&B
Beskrywing
Dit is 'n klein kamer en is ideaal vir paartjies of enkelreisigers. Dit is op die tweede verdieping en word via trappe bereik. Daar is 'n privaat badkamer met ’n stort en die kamer deel 'n oopplan-leefarea en -kombuis met verhit-en-eetgeriewe soos ’n yskassie en mikrogolfoond.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat swembad
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Verekombers
- •Elektriese kombers
- •Waaier
Elektriese Toebehore
- •Yskas
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
As gevolg van Suid-Afrika se energiekrisis, is lugversorging ongelukkig nie beskikbaar nie. ’n Vrystaande waaier en balkondeure wat groot oopmaak sorg vir ’n koel briesie.
Let asb. dat ons van ontbytbewyse gebruik maak. Ontbyt is by die kamerprys ingesluit, maar gedurende naweke, vanaf Februarie 2024 tot September 2024, sal geskenkbewyse uitgereik word wat by 'n bekende koffiewinkel naby gebruik kan word. Gedurende die week sal ontbyt steeds soos gewoonlik bedien word.
Nie troeteldiervriendelik nie
Geen partytjies, funksies of braaie nie.
Is dalk nie veilig of geskik vir baba of kinders jonger as 10 jaar nie.
Daar is wilde diere op die perseel en gaste moet asb. versigtig ry, want hulle kan voor karre in hardloop.
Net betalende gaste word toegelaat. Dagbesoekers is net welkom indien dit vooraf gereël word.
Die verblyf het 'n pragtige tuin wat 'n rustige atmosfeer bied. Daar word dus word die neem van foto's nie sonder 'n addisionele koste toegelaat nie.
Gaste wat besprek het en foto's vir matriekafskeide en troues wil neem, moet dit asb. tydens hul navrae aanmeld aangesien 'n ekstra fooi gehef sal word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |

Dié groot dubbelkamer front oos en spog met 'n mooi uitsig oor die platteland. Dit is op die tweede verdieping en word via trappe bereik. Daar is 'n privaat badkamer met ’n stort en die kamer deel 'n oopplan-leefarea en -kombuis met koffiemaakgeriewe en ’n yskassie.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat swembad
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Verekombers
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Dvd
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
As gevolg van Suid-Afrika se energiekrisis, is lugversorging ongelukkig nie beskikbaar nie. ’n Vrystaande waaier en balkondeure wat groot oopmaak sorg vir ’n koel briesie.
Let asb. dat ons van ontbytbewyse gebruik maak. Ontbyt is by die kamerprys ingesluit, maar gedurende naweke, vanaf Februarie 2024 tot September 2024, sal geskenkbewyse uitgereik word wat by 'n bekende koffiewinkel naby gebruik kan word. Gedurende die week sal ontbyt steeds soos gewoonlik bedien word.
Nie troeteldiervriendelik nie
Geen partytjies, funksies of braaie nie.
Is dalk nie veilig of geskik vir baba of kinders jonger as 10 jaar nie.
Daar is wilde diere op die perseel en gaste moet asb. versigtig ry, want hulle kan voor karre in hardloop.
Net betalende gaste word toegelaat. Dagbesoekers is net welkom indien dit vooraf gereël word.
Die verblyf het 'n pragtige tuin wat 'n rustige atmosfeer bied. Daar word dus word die neem van foto's nie sonder 'n addisionele koste toegelaat nie.
Gaste wat besprek het en foto's vir matriekafskeide en troues wil neem, moet dit asb. tydens hul navrae aanmeld aangesien 'n ekstra fooi gehef sal word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het panoramiese uitsigte oor die bosveld. Dit is op die tweede verdieping en word via trappe bereik. Daar is 'n privaat badkamer met ’n bad en stort en die kamer deel 'n oopplan-leefarea en -kombuis met verhit-en-eetgeriewe soos ’n yskassie en mikrogolfoond.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat swembad
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Verekombers
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
As gevolg van Suid-Afrika se energiekrisis, is lugversorging ongelukkig nie beskikbaar nie. ’n Vrystaande waaier en balkondeure wat groot oopmaak sorg vir ’n koel briesie.
Let asb. dat ons van ontbytbewyse gebruik maak. Ontbyt is by die kamerprys ingesluit, maar gedurende naweke, vanaf Februarie 2024 tot September 2024, sal geskenkbewyse uitgereik word wat by 'n bekende koffiewinkel naby gebruik kan word. Gedurende die week sal ontbyt steeds soos gewoonlik bedien word.
Nie troeteldiervriendelik nie
Geen partytjies, funksies of braaie nie.
Is dalk nie veilig of geskik vir baba of kinders jonger as 10 jaar nie.
Daar is wilde diere op die perseel en gaste moet asb. versigtig ry, want hulle kan voor karre in hardloop.
Net betalende gaste word toegelaat. Dagbesoekers is net welkom indien dit vooraf gereël word.
Die verblyf het 'n pragtige tuin wat 'n rustige atmosfeer bied. Daar word dus word die neem van foto's nie sonder 'n addisionele koste toegelaat nie.
Gaste wat besprek het en foto's vir matriekafskeide en troues wil neem, moet dit asb. tydens hul navrae aanmeld aangesien 'n ekstra fooi gehef sal word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 1132, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Geen kinders onder 10