The View B&B
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 1132, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The View B&B is 'n unieke B&B op 'n heuwel met 'n pragtige uitsig oor Potchefstroom na die weste en die platteland na die ooste. Dit is 10 km vanaf sentrale Potchefstroom en 5 km vanaf die Noordwes-Universiteit.
Verblyf word in 4 luukse en suite-gastekamers aangebied. Elke kamer het 'n balkon met 'n uitsig oor die platteland, netjiese tuin en die swembad. Al die kamers is op die tweede verdieping en word via trappe bereik. Die parkeerplek is groot en veilig. 'n Heerlike Engelse ontbyt is ingesluit.
Gaste kan ook op die stoep ontspan en die pragtige uitsig oor die platteland en swembad geniet, of die sonsondergang vanaf die tweede verdieping se sitkamer af aanskou.
The View B&B is langs The Feather Hill, en naby Christa Galli, Anderland- en The Roots-venues. Daar is 'n verskeidenheid restaurante in die omgewing.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Geen Rook Binnenshuis
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Opsomming van Resensie
Ligging
- Erf 1132, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Gaste dink The View B&B het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Potchefstroom Noordwes
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 1132, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom