Plettenbergbaai Akkommodasie by The View Beach House | LekkeSlaap
+42

The View Beach House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 28, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 562 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

The View Beach House is 'n selfsorgvakansiehuis in Plettenbergbaai en is naby verskeie restaurante en winkels geleë. Die huis is sowat 300 m vanaf die strand.

Dié huis bied slaapplek aan 8 gaste en het 4 slaapkamers, 4 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer en tweede kamer het elk 'n koningingrootte-bed. Die derde en vierde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer.

Die kombuis is volledig met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoele. Die eetarea het sitplek vir 8 gaste. Die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met DStv teen die muur.

Ander geriewe sluit 'n beskutte swembad, waskamer met 'n wasmasjien en tuimeldroër en 'n buitebraai in.

Slaapplek

’n Bespreking by The View Beach House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Ligging

  • Kerkstraat 28, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R5 562
per nag (plek vir 8)
Vanaf R5 562
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 28, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAK1NwLbh93U3KQ8xHUOlnR99dxlvTW7M5G3nwf315H4O241BoHe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R5 562  per nag (plek vir 8) 28 Church Street Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.05378 23.37616
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za