The Waves 206
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Coral-weg 19, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 550 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
The Waves 206 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Table View, Kaapstad. Dié kompleks is 5 minute se stap van Blouberg se strandfront af.
Dié woonstel beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort of 'n bad. Die oopplan-kombuis is goed toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en oond. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 en die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale.
Die woonstel het gratis WiFi. Die leefarea en hoofslaapkamer lei na 'n privaat balkon met 'n lieflike uitsig oor die area en die see.
Die kompleks is ook 22 km vanaf die Kaapse middestad, 30 km van Kaapstad Internasionale Lughawe en naby 'n paar restaurante en die Bayside Mall.
Slaapplek
’n Bespreking by The Waves 206 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Tyroan Geverifieer
Eiendomme 51
Resensies 96
Jaar gelys 5
Ligging
- Coral-weg 19, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink The Waves 206 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Table View Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Coral-weg 19, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom