LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The White House | LekkeSlaap
+14

The White House

3 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 3 resensies vir The White House
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.7/5
Babsie V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Babsie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike verblyf, skoon, netjies en Kathy en Vic is so gasvry, en die bederfies, baie dankie.

Veilig, skoon en rustig, kyk heeldag op die strand.

Estelle B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut net wat ons nodig gehad het.

Ons was heerlik verras met die fantasties uitsig. Vic en Kathy baie aangenaam en ons het privaatheid gehad. Alles was uiters netjies en skoon. Alle toebehore wat benodig word was daar. Ons beveel dit definitief aan en sal self weer wil gaan.

The White House's terugvoer

Baie dankie Estelle vir jou mooi woorde. Ons het lekker tee met jou en Bez gedrink and gekuier met vriende. Hoop ons sien julle weer in die toekoms
Kathy en Vic

The White House
Daisy G - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daisy G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige netjiese verblyf. Asemrowende uitsig.

Akkommodasie uitstekend. Kathy dra deurgaans jou belange op die hart. Wonderlikste uitsig en stilte vir jou siel.

The White House's terugvoer

Beste Daisy,

Ek will net baie dankie sê vir die mooi woorde. Ons waardeer dit baie.

Groete,
Kathy en Vic

The White House
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chapmanlaan 53, Mountain Side, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI3ZTczZGQ2LWJlZjEtNGY0MS04YjU3LTUxMWIxYmQ2MWJmNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 53 Chapman Avenue Mountain Side 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.16081 18.87625
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!