The White House Mossel Bay Self Catering Apartment

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The White House Mossel Bay Self Catering Apartment is stapafstand van die strand af in Die Bakke en het slaapplek vir 6 gaste.

Die woonstel het 2 kamers met see-uitsigte: Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad en die tweede kamer het 2 stapelbeddens en toegang tot 'n tweede badkamer.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond en yskas. Gaste kan hul maaltye by die eetkamertafel geniet. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar.

Die leefarea het 'n TV met DStv en 'n kroeg en lei na 'n stoep met braaigeriewe. WiFi is beskikbaar. Daar is ook veilige parkeerplek.

The White House Mossel Bay Self Catering Apartment is net 'n kort entjie se stap van die strand, verskeie winkels, restaurante en museums af. Mosselbaai bied verskeie besienswaardighede en doendinge om besoekers besig te hou.

Slaapplek

'n Bespreking by The White House Mossel Bay Self Catering Apartment sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 4 persone
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 1 kind
1 x Kinderbedjie

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The White House Mossel Bay Self Catering Apartment gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false