LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The White House Mossel Bay Self Catering Apartment | LekkeSlaap
+20

The White House Mossel Bay Self Catering Apartment

6 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir The White House Mossel Bay Self Catering Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Georgina D - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Georgina D
Gesin met tieners

Fantastiese, Natasha is n besonderse mense. Ek as n Xhosa het absoluut welkom gevoel.10 uit 10 vir The white house.

Ek verseker weer by The white house gaan tuis gaan.

The White House Mossel Bay Self Catering Apartment's terugvoer

Baie Dankie Georgina. Ek probeer altyd my bes om my gaste welkom en veilig te laat voel by The White House en in Mosselbaai.
Groete!

The White House Mossel Bay Self Catering Apartment
Hannes D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes D
Gesin met klein kinders

Pragtige uitsig oor die baai, netjies en skoon en vriendelike diens.

Pragtige plek wat goed onderhou word. Eienaar het uitstekende diens gelewer, veilige parkering en die mooiste uitsig. Lekker braaiplek, huis is goed toegerus met alles wat jy nodig het en DStv. Ons hondjie was ook welkom. Baie dankie ons het lekker gebly in Mosselbaai, sal enige tyd weer besoek ─ waarde vir geld. Dankie aan The White House se personeel.

The White House Mossel Bay Self Catering Apartment's terugvoer

Hi Hannes en familie en woefie, Baie dankie vir die mooi resensie. Was rerig 'n plesier om julle by ons te he! Julle altyd welkom om ons weer te besoek! Ons sal dan beslis kyk dan ons 'n bootrit kan insit! Groete

The White House Mossel Bay Self Catering Apartment
Cheryl V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl V
Gesin met klein kinders

Awesome place.

Clean, best view, priceless.

The White House Mossel Bay Self Catering Apartment's terugvoer

Hi Cheryl,
Dit was 'n absolute groot plesier om julle hier te hê. Wens ons kon nog 'n boot trippie ingesit het, maar daar is altyd 'n volgende keer! Dankie ook vir julle wat so mooi na ons Plekkie gekyk het. Julle is altyd welkom. Dankie vir die heerlike koekies. Groete vir die hele familie en sterkte met die trou reëlings!
Natascha en Pierre

The White House Mossel Bay Self Catering Apartment
John K - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John K
Gesin met klein kinders

Verblyf was baie lekker.

Baie dankie vir die reëling van die woonplek op so 'n kort kennisgewing. Die woonstel is baie netjies, skoon en aanpasbaar vir ons 7. Dit was ook naby verskillende strande, winkels en pretplekke, veral vir die kinders.

The White House Mossel Bay Self Catering Apartment's terugvoer

Baie dankie John! Ons sien julle beslis weer in die toekoms.
Groete

The White House Mossel Bay Self Catering Apartment
Aldine P - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aldine P
Saam met vriende

Awesome.

Beslis die geld werd en die die kliëntediens was uitstekend.

The White House Mossel Bay Self Catering Apartment's terugvoer

Hi Aldine,
Baie dankie! Bly julle het dit geniet en sien uit om Julle weer te sien.
Groete

The White House Mossel Bay Self Catering Apartment
Roslin J - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roslin J
Saam met vriende

Awesome!

Really worth every sent and more. Place is beautiful and stylish. The owner and her husband treat us like they know us for years, like family. Thank You Natasha for your hospitality. Will come back anytime with my family.

The White House Mossel Bay Self Catering Apartment's terugvoer

Hi Roslin,
Thank you, we will definitely see you again. You are always welcome.
Greetings from Mossel Bay!

The White House Mossel Bay Self Catering Apartment
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langstraat 1a, Die Bakke, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUwOWUzY2RhLTNjYTYtNGY0Zi1iM2ZmLTZhOTk5OWU4YzMyOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 1a Long Street Die Bakke 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-20:00 11:00 -34.179260899183 22.136603593826
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!