- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 28 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 94, Sabie, 1260, Mpumalanga
- Vanaf R990 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Woodsman B&B bied B&B en selfsorg in Sabie. Dis die ideale basis vanwaar gaste die dorp en Krugerwildtuin kan verken.
Verblyf word in 12 gastekamers en 7 selfsorg-eenhede gebied. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Elke kamer het ook 'n en suite-badkamer, 'n TV, verwarmer, waaier en tee- en koffiemaakgeriewe.
'n Paar kamers het privaat balkonne wat prentjiemooi uitsigte oor die area bied. Elke selfsorgkamer het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie en mikrogolf.
Ontbyt word in die aangrensende restaurant, The Woodsman Pub and Restaurant, bedien waar ander maaltye ook teen ekstra kostes genuttig kan word. Die gastehuis bied ook 'n speelarea vir kinders en veilige kelderparkeerplek.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Kroeg
- Braaiplek
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Piekniek-middagete
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Skuifie-projektor
- Televisie
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Jolene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Hoofweg 94, Sabie, 1260, Mpumalanga
- Gaste dink The Woodsman B&B het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Sabie Panoramaroete Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 28 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 94, Sabie, 1260, Mpumalanga