LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Zen Orchid B&B | LekkeSlaap
+13

The Zen Orchid B&B

2 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goldberg-laan 2, Panorama, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Zen Orchid B&B is in Bethlehem geleë en word deur die eienaar bestuur. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oorstop, naby verskeie geriewe.

The Zen Orchid bied verblyf in 2 slaapkamers, wat uniek en smaakvol versier is. Dié kamers bied slaapplek vir 2 tot 3 gaste en het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die kamers het toegang tot 'n en suite-stort of afsonderlike badkamer. Ander geriewe sluit gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, en koffie- en teemaakgeriewe in. Ontbyt word by al die kamers ingesluit,

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die Zen Orchid B&B is 5 tot 10 minute se ry vanaf verskeie restaurante, die Bethelehem Mall, skole en ander geriewe.

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

2.8 uit 5van 2 resensies vir The Zen Orchid B&B
Netheid
2.5/5
Diens
2.5/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
2.5/5

Ligging

  • Goldberg-laan 2, Panorama, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Gaste dink The Zen Orchid B&B het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goldberg-laan 2, Panorama, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM3MjlkNmM5LWZjNzEtNGYzNC05NTUyLWI1ZTY3ZDMzYThjNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 2 5 1 3 2 Goldberg Avenue Panorama 9701 Vrystaat 086 999 0018 12:00-21:00 10:00 -28.237592261115 28.322332995258
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!