TheEdge Heritage Home

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

TheEdge Heritage Home is 'n selfsorghuis in sentraal Knysna. Hierdie huis bied slaapplek vir 4 mense en is ideaal geleë naby die winkelsentrums en die waterfront.

Hierdie stylvolle huis beskik oor 2 slaapkamers wat gehuur kan word en 2 stortkamers. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en maak van die hoofstortkamer gebruik.

Die goed toegeruste kombuis beskik oor 'n yskas, gasstoof, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die huis bied ook 'n TV met volle DStv en gratis onbeperkte WiFi.

Verder is daar 'n hout-veranda met buitemeubels waar gaste skemerkelkies kan geniet. Daar is ook veilige parkeerplek vir 2 voertuie beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by TheEdge Heritage Home sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Spa-behandelinge
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Konferensiegeriewe

  •  Internet
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na TheEdge Heritage Home gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false