Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thesen Island Loft Apartments

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Dirk Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 11 resensies vir Thesen Island Loft Apartments
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Margot E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margot E
Enkelreisiger

Absoluut lieflik, nog mooier as die fotos.

Dit was 'n lieflike plek, en stapafstand na alles. Ongelukkig raas dit net baie by Tapas vir die wat dalk vroeg in die bed wil wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angela H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely enjoyed my stay and will definitely stay there again.

Perfect location if you enjoy the buzz of people and being in the centre of it all. Literally in walking distance to everything. Beautiful views.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Killer location!

One of my best experiences by far. This little gem not only surprised my wife and me but was absolutely perfect to help us celebrate our 25th wedding anniversary in style. Thank you to the owners of this wonderful spot!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thesen Island Loft Apartments se terugvoer

Hi Willem,
Thank you for your review. We are very happy that you enjoyed your stay at the Island Forest Loft and hope that we will be able to host you again in the future. Congratulations on your 25th wedding anniversary, may there be many more blessed anniversaries.

Thesen Island Loft Apartments
Matthew N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Matthew N
Enkelreisiger

One night in and out.

Great location and a perfect setup for a quick stopover. Was extremely cold in Knysna and the unit could do with a blanket or heater as there is nothing currently in the unit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thesen Island Loft Apartments se terugvoer

Hi Matthew,
Thank you for your review and thank you for staying with us.
I'm glad that you enjoyed your stay.
Please do not hesitate to let us know where we can improve, especially on value for money and customer service.
We hope that we will be honoured with more stays in the future.
Kind regards,
Dirk

Thesen Island Loft Apartments
Ansulaine S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansulaine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese plek! Skoon, netjies en perfek geleë.

Sal beslis weer daar wil bly in die toekoms! Ek kan Thesen Island Loft Apartments 100% aanbeveel. Parkering is naby. Selfs liggies wat gelaai is vir load shedding. Soveel fyner detail! Pragtig gemeubileer! Wens ons kon langer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thesen Island Loft Apartments se terugvoer

Hi Ansulaine,
Ons is baie bly dat julle die verblyf geniet het en baie dankie vir die resensie.
Hoop om julle weer te huisves.
Groete
Dirk

Thesen Island Loft Apartments
Natalie B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

What a gem of a place.

Beautifully decorated with all of your needs catered to.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juanita D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese en baie moderne woonstel.

Ons het baie lekker gebly. Ongelukkig is die ligging van die woonstel nie ideaal vir 'n rustige weeksvakansie nie. Die woonstel is 5 m van die kuierplekke af. Die harde musiek en lawaai het meeste aande eers na twaalf bedaar. Die woonstel sal ideaal vir jonger mense wees wat nie omgee vir min slaap nie. Woonstel self is uitstekend toegerus met net die beste van alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cathy H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cathy H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautifully decorated apartment, clean and spacious.

We loved our visit, so well situated, but be aware that because of it's proximity to restaurants, etc it can be a bit noisy at times.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Quinton Z - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Quinton Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Jy kan nie slaap voor die resturante toemaak en hulle werkers huis toe is nie wat 11 uur die aand is en dan sit jy met die dronk mense wat nie wil huis toe gaan nie.

Te veel geraas om die apartments tot laat die aand.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cameron P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cameron P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed toegerus, goed geleë.

Baie lekker plek om te kuier. Sal dit nie aanbeveel vir iemand wat 'n stil tyd soek nie, maar ons het nie stil tyd gesoek nie. Reg in die middel van Thesen Island en geen rede om enige plek te ry vir restaurante of drinkplekke nie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belinda B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow.

Lekker sentraal by restaurante. Goed ingerig. Pragtige dekor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 470
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 470
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 470
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: TH30 Saffron Lane, Thesen Harbour Town, Knysna, 6271, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa053ffcd7d0e591babb50b67b36b83b00737787dd37f6451daf613846869f2c08d50cf4b629801659981a478ab254b8abb66?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 470 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 TH30 Saffron Lane Thesen Harbour Town 6271 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.048567 23.048163
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem