Thesen Main Beach
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plantation Island P123, Theseneiland, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R6 900 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Thesen Main Beach is 'n selfsorghuis teen die hoofstrand in Theseneiland in Knysna. Dié vreedsame buurt bied 24 uur-sekuriteit en toegangsbeheer, en 'n hele paar interessante winkels en restaurante.
Die dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 8 gaste in 4 dubbelslaapkamers op die boonste vloer en daar is 4 badkamers. Die oopplan-area op die onderste vloer bestaan uit 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n dubbeldeur-yskas-vrieskas, stoof, oond, en 'n mikrogolf. Die eetarea het bankies en 'n eetkamerstel met sitplek vir 8 mense. Die sitarea het 'n kaggel, plafonwaaier en 'n groot platskerm-TV. Die sitarea maak oop op 'n patio met stoepmeubels en 'n ingeboude braaiplek. En die patio lei na 'n dek met 'n swembad en sonstoele.
Slaapplek
’n Bespreking by Thesen Main Beach sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kaggel
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Anthony Geverifieer
Eiendomme 35
Resensies 59
Jaar gelys 8
Ligging
- Plantation Island P123, Theseneiland, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Gaste dink Thesen Main Beach het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Theseneiland Knysna Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plantation Island P123, Theseneiland, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom