Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thistle House

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Melanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 35 resensies vir Thistle House
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Elizma C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luuks! As jy rus vir jou siel nodig het, weg van die stad se gejaag is dit die perfekte opsie! As ons dagboek dit toegelaat het, sou ons nog langer wou bly!

Dit bied alles wat jy nodig het en meer, jy kan net met jou klere en kospakkies opdaag!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thistle House se terugvoer

Baie dankie Elizma. Ons is so bly julle kon lekker ontspan hier in Jacobsbaai.

Vriendelike groete

Andrea

Thistle House
Ampie C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ampie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike, netjiese huis met alles wat nodig is.

Ons het baie lekker geslaap in hierdie moderne netjiese woning. Ons French Bulldog het dit ook baie geniet. Andrea het ons baie vriendelik ontvang en verduidelik hoe alles werk. Sal definitief weer hier kom bly as ons weer Jacobsbaai toe kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thistle House se terugvoer

Liewe Ampie
Baie dankie vir julle positiewe terugvoering. Dit was lekker om vir julle en jul dierbare hondjie te ontmoet.
Vriendelike groete,
Andrea Pienaar

Thistle House
Abigail D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Abigail D
Saam met vriende

Well-equiped, comfortable, modern, clean.

We had a wonderful stay at Thistle House. Andrea was very accommodating and communication was great. We will be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thistle House se terugvoer

Thank you, Abigail. Glad you had a good time.
Kind regards,
Andrea Pienaar

Thistle House
Alicia E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker wegbreek in Weskus.

Baie dankie dat ons in hierdie die lieflike plekkie kon bly vir 3 nagte en dat ons brakkies ook welkom was. Daar was alles wat ons nodig gehad het en alles was baie gerieflik. Die tydtjie was te kort, maar het 'n rustige paar dae gehad. Ons mis al klaar die Weskus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thistle House se terugvoer

Baie dankie Alicia.

Ons is bly om te hoor dat julle dit geniet het. Sien julle hopelik binnekort weer.

Vriendelike groete

Andrea

Thistle House
Leonie S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie S
Gesin met klein kinders

Perfect accommodation and location. 2 nights was just too short! We will be back.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike kuier saam met dierekinders.

Mooi, netjiese huis wat goed beveilig is. Alles beskikbaar wat ons benodig het. Dankie Andrea en Hugo.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heidi M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi M
Saam met vriende

Fantastic. Good social space, comfortable and cosy. We will be back.

We had an awesome stay. Our hosts were amazing. Beach was gorgeous.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thistle House se terugvoer

Thank you so much Heidi. It was a pleasure hosting you. Kind regards, Hugo and Andrea

Thistle House
Jannie N - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jannie N
Saam met vriende

Merkwaardig.

Baie mooi baai met 'n pragtige natuurskoon en wonderlike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thistle House se terugvoer

Dankie Jannie.

Thistle House
Lore H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lore H
Saam met vriende

Beautiful town and scenery.

TV did not work at all.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thistle House se terugvoer

Hi Lore, thank you for the feedback.

Really sorry that the TV did not work but it appears that the wireless service provider was impacted by Stage 4 load shedding over that period.

The good news is that fibre is currently being rolled out in Jacobs Bay and they expect it to go live by November so issues such as what you experienced should be a thing of the past.

Regards

Alan

Thistle House
Johan K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

So ontspanne en rustig.

Die huis was fantasties. Alles waaraan gedink kon word, was beskikbaar vanaf skottelgoedseep tot die wasmasjien-seep. Alles uit die boonste rake. Dankie aan Hugo wat ons met uitnodigende gesindheid ontvang het en die huis het ons verder ingenooi, soos Hugo vir ons voorberei het. Sal beslis weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thistle House se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering, Johan.
Bly dat julle dit geniet het.

Vriendelike groete,
Hugo en Andrea

Thistle House
Marizanne L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marizanne L

Skoene uitskop en ontspan.

Naby die see, eerste keer in 'n plek wat jy net klere en kos kan neem. Regtig alles wat mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thistle House se terugvoer

Baie dankie, Marizanne.
Bly julle kon lekker ontspan.

Groete,
Hugo en Andrea

Thistle House
Johette S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Heerlike ontspan.

Ons het heerlik gerus by Thistle House! Die huis is goed ingerig, is stapafstand van die see, en die kaggel het ons luilekker wintersdae nóg beter gemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thistle House se terugvoer

Dankie Johette. Ek is bly julle kon julle batterye kom laai. Sien een van die dae weer.

Vriendelike groete
Andrea

Thistle House
Carlo V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlo V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike kuier, ontspan en sielsrus.

Baie dankie Thistle House - ek en my vrou het heerlik gekuier! Alles in die huis werk, alles is in plek en mens het niks verder nodig nie - dalk bietjie meer hout vir die koue wintersaande, maar verder as dit was alles fantasties. As ek een klein item moet uitsonder wat dalk so effe gepla het - verander dalk die badkamer se krane dat dit 'n gewone straal water laat uitkom in plaas van dun, skerp, fyn straaltjies was orals spat. Verder as dit het ons heerlik gekuier en ontspan. Dit was regtig die moeite werd en ons sal weer kom bly daar! Dankie weereens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thistle House se terugvoer

Dankie Carlo, vir die positiewe terugvoering. Ons sal defnitief werk aan jou versoek met die krane.

Hoop om julle gou weer te sien.

Groete
Andrea

Thistle House
Donnavan O - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donnavan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful Place, loved our peaceful stay.

Thistle House was a dream to stay at. Such an up market place with updated technology. Clean and beautiful house. We were welcomed with a smile and the host also gave us a tour around the house even though we checked in so late. I would recommend this place to anyone. Thank You Thistle House, we loved our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thistle House se terugvoer

Dear Donnavan,

Thank you for your positive review. It was a pleasure to be your host. Hope you will visit us again soon.

Kind regards,
Andrea

Thistle House
Zantel W - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zantel W
Besigheidsreis

A home away from home.

We absolutely love coming to Jacobsbaai and this was one of the first times we've opted to stay in a stand-alone house. We felt safe and the house definitely catered to our every need. We loved the enclosed courtyard for those windy days, and the fireplace in the lounge really warmed up the entire house. Andrea is a fantastic host and really made sure we enjoyed our stay. We would easily book the Thistle House again. It was great value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thistle House se terugvoer

Thank you so much Zantel. It was a pleasure to host you. Hope to see you again soon.

Kind regards,
Andrea

Thistle House
Sandra R - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het elke oomblik by Thistle House geniet.

Thistle House het alles wat jy nodig het om jou selfsorgvakansie ten volle te geniet. Andrea was daar om ons te verwelkom en het opgevolg om seker te maak ons het alles wat ons nodig het. 'n Dierevriendelike selfsorg wat ek met groot vrymoedigheid kan aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thistle House se terugvoer

Baie dankie Sandra. Ek is so bly julle kon lekker kom rus in Jacobsbaai. Dankie ook dat julle die huis so netjies agter gelaat het.
Vriendelike groete
Andrea

Thistle House
Jo-ann I - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-ann I

Fabulous.

Loved the house, it was beautiful, clean and airy. It was equipped with everything and more.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reinard L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinard L
Saam met vriende

Lovely breakaway. Loved everything, including the weather!

Great location, wish there were more restaurants in town to choose from. We’ll be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thistle House se terugvoer

Baie dankie Reinard. Dit was lekker om julle te ontmoet. Hoop om julle gou weer te sien.

Thistle House
Kim H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kim H
Saam met vriende

Relaxing.

Lovely home with spacious living area, which met all our needs. Check in was a breeze. Home was spotlessly clean. Enjoyed the tranquil seaside village feel and proximity to the walks along the beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thistle House se terugvoer

Thanks for the positive review Kim.

Regards

Andrea

Thistle House
Nelia M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia M

Lieflike huis vir rustige wegbreek.

Thistle House is ideaal vir die hele gesin of sommer klomp vriende. Die eiendom is pragtig, netjies, veilig en alles wat jy mag benodig, is voorsiening voor gemaak - selfs 'n flat iron. Ek sal beslis terug wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle G - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle G
Gesin met klein kinders

Heerlike wegbreek in die pragtige dorpie.

Thistle House was ons "home away from home" vir die paar dae. Die huis is modern en het alles wat mens nodig het om heerlik te ontspan. Dit is ook kindervriendelik. Ons sal vir seker mense aanbeveel om Thistle House te besoek en sal ook weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties, Thistle House het ons regtig verbaas, dit het letterlik alles wat jy nodig het en meer.

Thistle House was fantasties, met alles wat netjies en skoon was by ons aankoms. Alles is nuut en modern inpassend met Weskusstyl. Ons hondekinders is met ope arms verwelkom en die tuin het gras wat ideaal was vir die honde. Sal definitief weer Thistle House gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thistle House se terugvoer

Baie dankie Chris. Ons is bly julle het die Weskus geniet. Dankie ook dat julle die huis so netjies agter gelaat het.
Groete
Andrea

Thistle House
Thinus F - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, netjiese vyfsterverblyf!

Ons was hartlik ontvang deur ons gasvrou, Andrea. Geen haakplekke en verblyf in een van die netjiesste en modernste wonings wat ons nog op die webtuiste kon kry. Naby die see en ons vierpoot het ook die stap en swem veral geniet. Sal dit enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thistle House se terugvoer

Dankie Thinus. Lekker om julle te ontmoet. Kom kuier gerus gou weer.
Groete
Andrea

Thistle House
Jana S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana S
Gesin met tieners

Excellent, pet friendly stay in Jacobsbaai.

We thoroughly enjoyed our stay in this house. The house was the perfect combination of modern and cosy. We really enjoyed the touches of luxury in the house, especially the Smeg gas stove, dishwasher and espresso machine. The floorplan is practical and the house was easy to keep clean and tidy throughout our stay (perfect for children and pets). It was nice to have an enclosed yard for our dog, however, note that the walls that enclose the yard is only about 1m high, so if you have a larger dog breed, it might be able to jump over. We will definitely be visiting again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thistle House se terugvoer

Dear Jana

Thank you for the review. We are glad to hear that you had a good stay at Thistle House.

Kind regards
Andrea

Thistle House
Jo-marí S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-marí S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely gorgeous house, near Vredenburg, Saldanha, Paternoster.

Lovely setting of a house that is fully equiped with all amenities you might need. The house is modern and well kept. Andrea was a pleasure to interact with. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thistle House se terugvoer

Dear Jo-mari

Thank you for the positive review. We hope to see you again soon.

Kind regards
Andrea

Thistle House
Nadia B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia B
Saam met vriende

Pragtige huis met alles wat jy nodig het.

Die huis is netjies en skoon met alles wat mens in mens se eie huis gebruik en meer. Die kamers is lieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thistle House se terugvoer

Liewe Nadia
Baie dankie. Ons is bly julle het dit geniet.
Vriendelike groete
Andrea

Thistle House
Nodine T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nodine T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is netjies, skoon, alles wat jy nodig het is reeds by huis.

Ons het 'n breek nodig gehad en na 'n naweek daar, wou ons nie huis toe gaan nie, baie netjiese plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thistle House se terugvoer

Liewe Nodine
Baie dankie vir julle positiewe terugvoering. Ons hoop om julle binnekort weer te sien.
Groete,
Andrea

Thistle House
Celeste L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste L
Gesin met tieners

Heerlike huis met alles wat jy nodig het.

Thistle House is 'n pragtige huis met alles wat nodig is vir 'n heerlike kuier. Ons is vriendelik ontvang en het heerlik gekuier. Beddens slaap heerlik, omgewing stil en see ongelooflik mooi. Ons sal definitief weer kom. Dankie

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thistle House se terugvoer

Liewe Celeste,

Baie dankie vir julle positiewe terug voering. Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.

Vriendelike groete,

Andrea.

Thistle House
Clementine M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Clementine M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely house and beautiful location.

Lovely house, the house has all the amenities required.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thistle House se terugvoer

Thank you for your positive review.

Thistle House
Sarita K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarita K
Saam met eggenoot / lewensmaat

2 nagte is te min.

Die best honde-vriendelike opsie in Jacobsbaai. Hooferf is ommuur, met 2de interior muur om wolbabas veilig te hou, met lekker sloep gras van 30 sq m. Agterstoep bied heeldag son, perfek om die rustigheid van die dorp te geniet. Stil, naby aan die see, alles wat mens nodig het en verwag met vele ekstra luukses. WiFi, DStv Now app werk perfek, asook Netflix. Veilige toesluitmotorhuis vir voertuig. Kan nie vinnig genoeg besluit op ons volgende verblyf nie. Andrea is 'n super host! Welgedaan, see you soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thistle House se terugvoer

Baie dankie, Sarita. Ons is bly julle het die naweek in Jacobsbaai geniet. Dit was lekker om julle en julle honde kinders te ontmoet.

Groete, Andrea.

Thistle House
Natasha H - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha H
Gesin met klein kinders

Lovely cottage in Jacobsbaai Village.

Great house - very well equipped! Within walking distance of the bay and beach front. We had a great stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thistle House se terugvoer

Dear Natasha,

Thank you. Glad you enjoyed your time in Jacobsbaai.

Regards
Andrea

Thistle House
Shireen N - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Shireen N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Recharge-wegbreek.

Thistle House was goed toegerus en dit was baie rustig vir ons wegbreek. Oorgenoeg hout was verskaf vir kaggelmaak gedurende die koue en nat week wat ons daar was en dit was wonderlik. Die een ding wat my gepla het is dat dit nie gelyk het of die huis ordentlik skoongemaak was voor ons kuier nie, die badkamerkrane was vaal met seepmerke, drommetjies was nie leeggemaak nie, en dis baie kommerwekkend in hierdie tyd van Covid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Inge D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful home away from home in an idyllic location

We loved our stay at Thistle House. It feels like home from the moment one walks through the welcoming front garden (West Coast style with succulents and lavender). The house is well equipped and has everything one needs. The sea is a short walk away and we can recommend the walks either to the left towards the Saldana nature reserve or to the right past Weskusplek. One can walk unencumbered for over 9 km past Gonnemanskraal and experience incredible bird life and unspoiled coastline, a special experience. Thank you to Andrea for ensuring that we were well looked after. We look forward to returning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thistle House se terugvoer

Dear Inge

Thank you so much for the positive feedback. It was lovely to meet you and I am looking forward to see you again.

Kind regards
Andrea

Thistle House
Lorraine A - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lorraine A
Saam met vriende

Heerlik met alles wat nodig is.

Modern en troeteldiervriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coenraad P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenraad P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely, secure, spacious and serene.

We found Thistle House lovely and the exact type of place we were looking for. We were close to nature and the house has wonderful amenities and layout. It was great for our little dog as well.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 400
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R3 400
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R3 400
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan Baard-singel 25, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3df7ae11b7e632b4d894ff3aeed37a59cd0e86a4a899e3465ee8a9c45243d082a4a651ba501e04d3248ca60c3ade32a1a89f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 400 per nag, vir 6 mense 35 5 1 5 25 Jan Baard Crescent Jacobsbaai 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.968074749201 17.888591224536
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem