Thornton Gap Guesthouse
Kry 10% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Thornton-weg 23, Westdene, Johannesburg, 1501, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 215R1 094 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Thornton Gap Guesthouse is in die hartjie van die sentrale voorstad Westdene in Johannesburg geleë. Dis op Thornton-pad op die drumpel van voorstede soos Melville, Greenside, Emmarentia, Auckland Park en die welbekende Sophia Town geleë.
Dié gastehuis bied verblyf in 4 kamers wat uniek opgemaak is. Elke kamer beskik oor 'n TV met Netflix, gratis WiFi, koffie- en teemaakgeriewe, haardroërs en groot spieëls. Elke kamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Ons het 'n kragopwekker beskikbaar indien daar kragonderbrekings is. Daar is ook wasgoeddienste op die perseel beskikbaar teen ekstra koste.
Ons bedien elke oggend 'n smullekker ontbyt. Daar is onderdakparkeerplek van die straat af en uiters moderne sekuriteitstelsels op die perseel beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Tetyana Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 55
Jaar gelys 8
Ligging
- Thornton-weg 23, Westdene, Johannesburg, 1501, Gauteng
Sien meer verblyf in Westdene Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Thornton-weg 23, Westdene, Johannesburg, 1501, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom