Three Oaks B&B

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 20 % af

Kry 20% af vir verblyf wat 12 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Three Oaks B&B is in Caledon in die Overbergstreek geleë. Dié bekoorlike plekkie is naby besienswaardighede soos die Venster Kloof Natuurtuin, die Caledon-casino, Hermanus en die Elginvallei se wynplase.

Daar is 3 ruim slaapkamers, elk met sy eie badkamer, asook 'n gemeenskaplike leefarea. Die rolstoelvriendelike hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer en badkamer is albei ingerig met handrelings. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n aparte badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n braai-area, swembad, vuurmaakplek, gratis WiFi, TV, DStv, tee- en koffiemaakgeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.

Doendinge in die omgewing sluit swem, visvang, wynproe, voëlkyk, fietsry, bergfietsry en perdry in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Internet
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniek-middagete
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Three Oaks B&B gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R950 R760 per nag (vir 2 mense)

Kry 20% af vir verblyf wat 12 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false