Thula

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Thula is 'n gerieflik gemeubileerde eenheid met slaapplek vir 2 gaste in Paarl in die Hoofweg, net 500 m vanaf die N1-hoofweg.

Verblyf word gebeid in 'n oopplan-eenheid met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die kombuisie het 'n yskassie, mikrogolf en koffie- en teemaakgeriewe, en daar is 'n TV met DStv.

Die eenheid word beveilig met 'n alarmstelsel en veilige parkeerplek is beskikbaar. Let wel dat rook verbode is in die eenheid.

Thula is 1 km vanaf Paarl Mall met restaurante en winkels en gaste het toegang tot wandel- en fietsryroetes. Gaste kan wynproe en keldertoere langs die Boland-wynroete geniet. Daar is besienswaardighede soos die Afrikaanse Taalmonument, Butterfly World, Paarlberg Natuurreservaat, Drakenstein Leeupark, Alpaca Weaving Studio, Spice Route en die gewilde Fairview Winery & Cheese in die omgewing.

Slaapplek

'n Bespreking by Thula sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Elektriese kombers
  •  Klein Kombuis

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Thula gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false