Thyme Square

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Thyme Square is 'n pragtige gastehuis in die hartjie van Sunnyridge in Germiston, Johannesburg. Dis net 11 km van O.R. Tambo Internasionale Lughawe af. Die gastehuis is sentraal geleë, ideaal vir gaste wat Johannesburg wil verken.

Die gastehuis bied verblyf in 5 gastekamers, elk met 'n kroegie, 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe, en ondervloerse verhitting. Sommige van die gastekamers het kombuisies vir basiese selfsorg. Ontbyt en aandete is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Die gastehuis het 'n swembad, veilige parkeerplek, elektriese heining en 'n tuin. Die gastehuis bied 'n verskeidenheid tuisgemaakte produkte wat by die gastehuis voorberei en gebottel word. Die gastehuis maak ook voorsiening vir funksies en ander geleenthede.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Thyme Square gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 475 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]