Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ti'amo

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Une Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 9 resensies vir Ti'amo
Netheid
4.9/5
Diens
4.1/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.1/5
Berdean L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berdean L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik ontspan met die see op ons voorstoep!

Heerlik ontspan en uitgerus met die see op ons voorstoep!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nico K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende pakket.

Wat 'n verassing! Die eenheid en tuin is puik en netjies. Dit is 'n uitnemende belewenis en sielsvervullend. Meer as 'n voorkeurvennoot. Skoonmakers is vriendelik en baie hulpvaardig. Julle sien ons weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Biz D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Biz D
Saam met eggenoot / lewensmaat

We really enjoyed our stay at Ti'amo. The location is just perfect.

We were surprised how small The Honeymoon suite is. It wasn't a problem on our weekend stay because the weather was lovely but it wouldn't have been at all suitable if the weather had been inclement. There is no bathroom/toilet door which compromises privacy. There were 6 light bulbs out when we arrived but Owen quickly replaced them. Owen was extremely helpful and efficient, as is his wife.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansie V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ansie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige natuurskoon. Dit wat jy op web sien is wat jy kry.

Pragtige ligging met 'n beeldskone uitsig oor strand. Sal die plekkie enige tyd aanbeveel. Sy privaatheid en netheid is onbeskryflik. Dalk moet hulle net Ti'amore-naambordjie ook op straatsig aanbring. Bietjie verwarrend en nommer ook baie klein. Ons het bietjie op en af gery, maar al die ander mooi goed maak beslis op daarvoor. Sal beslis weer kom en ook aanbeveel ─ een woord beautiful!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryke O - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en luuks.

Baie mooi uitsig reg op die see. 'n Mooi netjiese eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre H - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese, mooi plek.

As ek kon sou ek volgende week weer daar gaan kuier. Uitsig wragtig pragtig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fc V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Fc V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is heerlik onspannend en 'n plek vol vreugde.

Lui-lekker plek om te vertoef.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Etienne V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Etienne V
Enkelreisiger

Posisie, styl, ligging is wow.

Verkeerde adres, swak ontvang en geen veilige parkering nie, maar uitstekende kwaliteit, ligging en posisie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R3 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 33 George-weg, Wildernis, 6556, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYwYWFhNjNlLTkyY2UtNGQyNC04YzU0LTAwMGNmMGY0MWE3NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 33 Sands Road Wilderness 6556 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.995502 22.56885
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem