Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tides 24

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R500 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Geen harde musiek of partytjies word toegelaat nie.
Geen kaartfasiliteit beskikbaar nie.
Troeteldiere sal onder geen omstandighede toegelaat word nie.
Bring asseblief jou eie braairooster en skoonmaakmateriaal.
'n Heffing van R200-00 per persoon per nag is betaalbaar indien die aantal persone die aanvanklike getal oorskry.
Skottelgoed moet skoon, droog en weggepak wees wanneer gaste vertrek anders sal R150-00 sal van die sleuteldeposito afgetrek word.
Verblyf word op eie risiko gehuur.
Geen terugbetaling sal gegee word indien gaste besluit om vroeër as die vertrekdatum te vertrek nie.
Die sleutels sal nie gegee word voordat die volle huurbedrag vereffen is nie.
Reg van toegang voorbehou.
Kontantdeposito-bankfooie is deur die huurder betaalbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteapad 90, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6634cdbc2240bda61544dc6cc4804451a50edf95b3cd840306261149cfaffabd99998d21de059f9e9af7253e253f90735a5a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 90 Protea Road Struis Bay 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.7947488 20.0446986
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem