Tides 4
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Adrie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Jaar gelys 2
Opsomming van Resensie
Nico N - Mrt 2024
Algehele gradering
Uitgerus en geen geraas of steurnisse nie.
Pierre T - Feb 2024
Algehele gradering
Wonderlik.
Tides 4 se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie, Pierre! Hoop julle het die troue geniet en dat jul volgende keer langer kan bly!
Willie R - Feb 2024
Algehele gradering
Heerlik, verlossing van stress.
Tides 4 se terugvoer
Dankie vir die goeie resensie, Willie! Bly jy en jou gesin kon bietjie ontspan. Hoop om julle sommer gou weer te sien!
Kyla S - Des 2023
Algehele gradering
Ons kuier was heerlik en alles was perfek.
Dereachia M - Des 2023
Algehele gradering
Amazing.
Tides 4 se terugvoer
Hi Dereachia, thank you so much for the great review. I am so glad you enjoyed your stay. You were lovely guests and I would love to host you again! Enjoy your festive season and blessings for 2024!
Ronald M - Sep 2023
Algehele gradering
Uitstekende diens van eienaar.
Tides 4 se terugvoer
Dankie vir jul ondersteuning en geduld met die vloede! Hoop om jul weer te sien!
Belinda C - Sep 2023
Algehele gradering
Pragtige plek, baie goed ingerig. Sal vir seker weer terug gaan.
Marlize G - Sep 2023
Algehele gradering
Heerlike naweekwegbreek!
Tides 4 se terugvoer
Gaste soos julle is altyd welkom! Dankie vir jul netheid, hoop om julle sommer gou weer te sien!
Carolyn J - Jun 2023
Algehele gradering
We had a great time, the place was spacious and clean.
Tides 4 se terugvoer
Carolyn, thank you so much for the amazing review! I’m glad you and your family enjoyed your stay. You were wonderful guests and are welcome back anytime!
Clarinda M - Mrt 2023
Algehele gradering
Fantastic customer service. Clean place. Felt at home.
Tides 4 se terugvoer
Baie dankie, Clarinda, vir die goeie resensie! Julle was wonderlike, netjiese gaste en is enige tyd welkom. Sien uit om jul weer te verwelkom by Tides 4.
Alroy S - Feb 2023
Algehele gradering
Pragtige, veilige plek. Beslis 'n terugkom-plek.
Tides 4 se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie, meneer Alroy. Julle was wonderlike gaste. Dankie ook dat u die eenheid so mooi netjies gelos het.Sien uit om u weer te verwelkom.
Alwyn D - Des 2022
Algehele gradering
Ons het ongelooflik lekker gekuier, terwyl die kinders kon speel en swem in die kompleks.
Tides 4 se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike resensie. Julle was wonderlike gaste wat ek enige tyd sal aanbeveel. Dankie ook dat julle so geduldig was met die 'voordeur slot' probleempie. Sien uit om jul weer te huisves.
Lee D - Okt 2022
Algehele gradering
Clean, thoughtful accommodation.
Tides 4 se terugvoer
Thank you so much for your wonderful rating. You were excellent guests and I would recommend you as guests to anyone. Thank you also for leaving the unit super tidy, it is much appreciated. Looking forward to hosting you again soon.
Nicola V - Sep 2022
Algehele gradering
Beautiful home away from home.
Tides 4 se terugvoer
Thank you for your excellent rating. I was glad to be able to accommodate you the extra night as well. You were wonderfully neat guests. We appreciate it.
Hannerie D - Aug 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Tides 4 se terugvoer
Baie dankie vir jul resensie! Ek is vreeslik bly julle het goed uitgerus. Dankie ook dat jul die woonstel so netjies gelos het. Hoop om julle sommer gou weer te huisves!
Tides groete,
Adrie
Philip Z - Jun 2022
Algehele gradering
Heerlik.
Tides 4 se terugvoer
Baie dankie vir die resensie! Julle was uitstekende gaste! Dankie dat jul die woonstel so netjies gelos het. Julle is enige tyd weer welkom!
Tides groete,
Adrie
Hanelie S - Mei 2022
Algehele gradering
Nice! Birthday cake on arrival was very thoughtful.
Tides 4 se terugvoer
Thank you for being such neat guests! Hope you enjoyed the birthday celebrations. Will gladly host your family again. Hope to see you soon!
Tides greetings,
Adrie
Alice B - Apr 2022
Algehele gradering
Baie vinnig, maar het baie geniet. Dankie.
Tides 4 se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde. Ons is baie bly julle het jul verblyf by Tides 4 geniet. Baie dankie ook dat jul sulke netjiese gaste was, ons sal julle enige tyd terug verwelkom.
Charmaine M - Mrt 2022
Algehele gradering
Die woonstel was baie mooi skoon en goed toegerus met alles wat nodig is. Ons het baie lekker gekuier en sal vir seker weer bespreek by Tides 4.
Tides 4 se terugvoer
Baie dankie, Charmaine, vir die wonderlike resensie! Sien uit om jul weer te huisves! Gaste soos julle is altyd welkom! Dankie dat jul die woonstel so netjies gelos het!
Linda R - Mrt 2022
Algehele gradering
Pleasant stay. But ...
Tides 4 se terugvoer
Hi Linda, I am so sorry you had a bad experience. Thank you for your feedback, though. I will give attention to the sliding door, fridge and the kettle. Other than the problems mentioned, I hope you enjoyed your stay.
Eugene F - Feb 2022
Algehele gradering
Genotvol.
Tides 4 se terugvoer
Hi Eugene, baie bly julle het dit geniet. Hoop ons sien jul weer.
Derek V - Feb 2022
Algehele gradering
Great, affordable accommodation!
Tides 4 se terugvoer
Glad you enjoyed your stay! You were very neat guests, thank you! Hope you’ll come again soon!
Mark D - Feb 2022
Algehele gradering
Lekker rustig en groot genoeg vir 'n gesin van vier.
Lees meerTides 4 se terugvoer
Baie dankie vir die resensie! Julle was wonderlike gaste! Ek sal beslis ‘n waaier of 2 aanskaf, baie dankie vir die terugvoer. Hoop om julle sommer gou weer te sien!
Adele F - Des 2021
Algehele gradering
Awesome place in a great location. Super clean.
Tides 4 se terugvoer
Thank you, Adele for the great review. It was a pleasure hosting you and your family.
Nathan V - Okt 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld en baie gerieflik.
Tides 4 se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie, Nathan! Ons is baie bly jul het jul verblyf by ons geniet. Julle was self baie netjiese gaste en ons het opregte waardering daarvoor. Hoop om julle sommer gou weer te sien!
Tides groete,
Adrie.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Proteaweg 90, The Tides 4, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom