Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tides 4

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Adrie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 25 resensies vir Tides 4
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Nico N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitgerus en geen geraas of steurnisse nie.

Ons het lekker gebly, baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre T - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre T
Saam met vriende

Wonderlik.

Baie wonderlike eenheid, netjies, skoon, helder belig en alles wat jy nodig het en meer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tides 4 se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie, Pierre! Hoop julle het die troue geniet en dat jul volgende keer langer kan bly!

Tides 4
Willie R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie R
Gesin met tieners

Heerlik, verlossing van stress.

Sal vir seker weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tides 4 se terugvoer

Dankie vir die goeie resensie, Willie! Bly jy en jou gesin kon bietjie ontspan. Hoop om julle sommer gou weer te sien!

Tides 4
Kyla S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kyla S
Gesin met klein kinders

Ons kuier was heerlik en alles was perfek.

Ons het heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dereachia M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dereachia M
Saam met vriende

Amazing.

The place was amazing, the host was lovely. We will definitely book again. It was tidy, she was helpful, and it was within walking distance to the beaches and restaurants in a quiet area. Lovely indeed. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tides 4 se terugvoer

Hi Dereachia, thank you so much for the great review. I am so glad you enjoyed your stay. You were lovely guests and I would love to host you again! Enjoy your festive season and blessings for 2024!

Tides 4
Ronald M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronald M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens van eienaar.

Eenheid was baie netjies met baie goeie fasiliteite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tides 4 se terugvoer

Dankie vir jul ondersteuning en geduld met die vloede! Hoop om jul weer te sien!

Tides 4
Belinda C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda C

Pragtige plek, baie goed ingerig. Sal vir seker weer terug gaan.

Waarde vir geld, baie netjies en skoon, goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlize G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize G
Gesin met klein kinders

Heerlike naweekwegbreek!

Baie mooi, netjies en skoon. Goed toegerus. Heerlike grasperk vir die kinders! Baie naby aan die strand! Adri is baie vriendelik en behulpsaam en het ons op kort kennisgewing geakkommodeer. Baie dankie! Ons kom graag weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tides 4 se terugvoer

Gaste soos julle is altyd welkom! Dankie vir jul netheid, hoop om julle sommer gou weer te sien!

Tides 4
Carolyn J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carolyn J
Gesin met klein kinders

We had a great time, the place was spacious and clean.

Close proximity to the beach and it's great that there is also a swimming pool.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tides 4 se terugvoer

Carolyn, thank you so much for the amazing review! I’m glad you and your family enjoyed your stay. You were wonderful guests and are welcome back anytime!

Tides 4
Clarinda M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarinda M

Fantastic customer service. Clean place. Felt at home.

Adrie was so efficient. On top of things. Very helpful. Very pleasant experience. Will definitely come back again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tides 4 se terugvoer

Baie dankie, Clarinda, vir die goeie resensie! Julle was wonderlike, netjiese gaste en is enige tyd welkom. Sien uit om jul weer te verwelkom by Tides 4.

Tides 4
Alroy S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alroy S
Saam met vriende

Pragtige, veilige plek. Beslis 'n terugkom-plek.

Baie goeie diens ontvang. Eenheid is pragtig en goed versorg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tides 4 se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie, meneer Alroy. Julle was wonderlike gaste. Dankie ook dat u die eenheid so mooi netjies gelos het.Sien uit om u weer te verwelkom.

Tides 4
Alwyn D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyn D
Gesin met klein kinders

Ons het ongelooflik lekker gekuier, terwyl die kinders kon speel en swem in die kompleks.

Die strand is by ons, die plek is skoon, netjies en goed geprys vir wat jy kry. Die eienares gaan uit haar pad om te sorg dat haar kliënte gelukkig is. Jy is 'n ster Adrie, dankie vir alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tides 4 se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike resensie. Julle was wonderlike gaste wat ek enige tyd sal aanbeveel. Dankie ook dat julle so geduldig was met die 'voordeur slot' probleempie. Sien uit om jul weer te huisves.

Tides 4
Lee D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, thoughtful accommodation.

Adrie was always helpful, polite and accommodating. The flat is close to any shopping you may require. The beach is within walking distance and the harbour just a short drive away.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tides 4 se terugvoer

Thank you so much for your wonderful rating. You were excellent guests and I would recommend you as guests to anyone. Thank you also for leaving the unit super tidy, it is much appreciated. Looking forward to hosting you again soon.

Tides 4
Nicola V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola V
Gesin met klein kinders

Beautiful home away from home.

Adri helped us at the last minute and when we walked into the accommodation, it was so refreshing. Absolutely everything we needed was there in a lovely unit that I could easily call home. We relaxed in clean, comfortable surroundings, enjoyed the braai and the pool, and of course the beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tides 4 se terugvoer

Thank you for your excellent rating. I was glad to be able to accommodate you the extra night as well. You were wonderfully neat guests. We appreciate it.

Tides 4
Hannerie D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannerie D
Gesin met tieners

Fantasties.

Ons het baie lekker gekuier! Selfs al was dit winterweer kon ons heerlik van die boardgames gebruik maak en rus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tides 4 se terugvoer

Baie dankie vir jul resensie! Ek is vreeslik bly julle het goed uitgerus. Dankie ook dat jul die woonstel so netjies gelos het. Hoop om julle sommer gou weer te huisves!
Tides groete,
Adrie

Tides 4
Philip Z - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip Z
Gesin met tieners

Heerlik.

Ons het heerlik gekuier, die plekkie was skoon en Adrie het ons vriendelik verwelkom. Dis stapafstand van als af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tides 4 se terugvoer

Baie dankie vir die resensie! Julle was uitstekende gaste! Dankie dat jul die woonstel so netjies gelos het. Julle is enige tyd weer welkom!
Tides groete,
Adrie

Tides 4
Hanelie S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hanelie S
Gesin met klein kinders

Nice! Birthday cake on arrival was very thoughtful.

Mooi en verwelkomende gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tides 4 se terugvoer

Thank you for being such neat guests! Hope you enjoyed the birthday celebrations. Will gladly host your family again. Hope to see you soon!
Tides greetings,
Adrie

Tides 4
Alice B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alice B
Saam met vriende

Baie vinnig, maar het baie geniet. Dankie.

Lekker gebly en gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tides 4 se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde. Ons is baie bly julle het jul verblyf by Tides 4 geniet. Baie dankie ook dat jul sulke netjiese gaste was, ons sal julle enige tyd terug verwelkom.

Tides 4
Charmaine M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine M
Saam met vriende

Die woonstel was baie mooi skoon en goed toegerus met alles wat nodig is. Ons het baie lekker gekuier en sal vir seker weer bespreek by Tides 4.

Struisbaai en omgewing is 'n baie spesiale bestemming. Die Tides is naby aan die strand geleë. Ons was deur die week daar en het dit baie rustig ervaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tides 4 se terugvoer

Baie dankie, Charmaine, vir die wonderlike resensie! Sien uit om jul weer te huisves! Gaste soos julle is altyd welkom! Dankie dat jul die woonstel so netjies gelos het!

Tides 4
Linda R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Linda R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant stay. But ...

Beware, plenty mosquitoes, very noisy fridge (needs attention), sliding door really needs attention too, couldn't use kettle, needs a good clean! Otherwise overall stay fair.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tides 4 se terugvoer

Hi Linda, I am so sorry you had a bad experience. Thank you for your feedback, though. I will give attention to the sliding door, fridge and the kettle. Other than the problems mentioned, I hope you enjoyed your stay.

Tides 4
Eugene F - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene F
Gesin met klein kinders

Genotvol.

Skoon en netjies. Tides 4 is goed in stand gehou. Waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tides 4 se terugvoer

Hi Eugene, baie bly julle het dit geniet. Hoop ons sien jul weer.

Tides 4
Derek V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derek V
Gesin met klein kinders

Great, affordable accommodation!

Excellent service provided by Adrie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tides 4 se terugvoer

Glad you enjoyed your stay! You were very neat guests, thank you! Hope you’ll come again soon!

Tides 4
Mark D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark D
Gesin met tieners

Lekker rustig en groot genoeg vir 'n gesin van vier.

Die eenheid was baie netjies met ons aankoms. Ons was bietjie vroeg gewees vir die aankomstyd, maar Adri kon ons help om bietjie vroeër in te kom. Die kompleks waar die woonstel is was netjies en die swembad is 'n paar tree vanaf die eenheid. Die sitkamer het baie gemaklikke beddens en die kombuis het als wat mens nodig het vir jou tydjie daar. Die strand is nie te ver van die woonstel af nie en jy kan soontoe stap. Die winkels is naby en daar is 'n paar dinge om te sien in Struisbaai. In die somer maande kan dit egter warm word en ek sou voorstel dat 'n dakwaaier of selfs 'n staanwaaier in die kamers gesit word om mens te help af koel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tides 4 se terugvoer

Baie dankie vir die resensie! Julle was wonderlike gaste! Ek sal beslis ‘n waaier of 2 aanskaf, baie dankie vir die terugvoer. Hoop om julle sommer gou weer te sien!

Tides 4
Adele F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adele F
Gesin met tieners

Awesome place in a great location. Super clean.

The unit is well equipped, comfortable and spacious for a family of four.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tides 4 se terugvoer

Thank you, Adele for the great review. It was a pleasure hosting you and your family.

Tides 4
Nathan V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nathan V
Saam met vriende

Waarde vir geld en baie gerieflik.

Plek baie netjies, alle benodigdhede is voorsien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tides 4 se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie, Nathan! Ons is baie bly jul het jul verblyf by ons geniet. Julle was self baie netjiese gaste en ons het opregte waardering daarvoor. Hoop om julle sommer gou weer te sien!
Tides groete,
Adrie.

Tides 4
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteaweg 90, The Tides 4, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a765053e27c938164145f400b68069453fc299f80b45979d4672023cbbfa9fc030a44c2dd0f3606b188dac246ae6156619a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 25 5 1 5 90 Protea Road The Tides 4 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.794736 20.044685
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem