Tienfontein B&B
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Alta Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Jaar gelys 10
Opsomming van Resensie
Darryl W - Mrt 2024
Algehele gradering
Convenient for what I required.
Kevin N - Mrt 2022
Algehele gradering
Location and surroundings are excellent and very peaceful.
Tienfontein B&B se terugvoer
Hi Kevin,
Thank you for your kind words regarding your recent stay at Tienfontein.
We are glad that your stay was a pleasant experience.
Eugene and Alta Heyns.
Andrew W - Jan 2021
Algehele gradering
Alta and Eugene are warm hosts. The farm is a historic marvel.
Tienfontein B&B se terugvoer
Hi Andrew
Baie dankie vir jou positiewe resensie rakende jou onlangse verblyf op Tienfontein.
Ons is baie bly dat jou verblyf alle verwagtinge oorskry het.
Groete
Eugene en Alta
Eric W - Sep 2020
Algehele gradering
Baie netjiese selfsorgeenheid in historiese ou gebou in fantastiese omgewing.
Tienfontein B&B se terugvoer
Hi Eric,
Baie dankie dat julle op Tienfontein kom oornag het.
Ek en Alta is baie bly dat julle die kuier geniet het.
Dankie vir die positiewe opmerking.
Groete
Eugene
Louis V - Mrt 2020
Algehele gradering
Die historiese huisie is pragtig gerestoureer en smaakvol met alle geriewe.
Janie V - Mrt 2019
Algehele gradering
Rustig en tuis.
Cheryl B - Apr 2017
Algehele gradering
Very convenient.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie gemaklik.
Ons het die verblyf geniet. Baie rustig en stil. Lieflike gashere en baie verwelkomend.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Anonieme gas - Mrt 2017
Algehele gradering
Carlie P - Des 2015
Algehele gradering
Pragtig gerestoureerde ou plaashuis. Rustig, goed versorg en privaat.
Lize S - Des 2014
Algehele gradering
Heerlik en vol karakter.
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tienfonteinplaas, R26, Zastron, 9950, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom