Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tigh-na-Breagha

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode.
Maak asb. seker dat jy en/of jou besoekers julle voertuig sluit wanneer julle op die perseel parkeer.
Maak asb. ook seker dat alle vensters toe en alle deure gesluit is wanneer jy die kamers of verblyf sonder toesig laat.
Wees versigtig wanneer jy bad of stort, want die water kan baie warm wees. Maak asb. seker dat kinders onder toesig is wanneer hulle bad of stort.
Die braai en vuur is potensieel gevaarlik. Wees versigtig wanneer jy hierdie geriewe gebruik en hou kinders ver weg van hulle.
Gebruik van die swembad is slegs vir gemagtigde gaste. Hou kinders te alle tye onder toesig wanneer hulle die swembad gebruik.
Gaste mag nie in die swembad duik of rondom dit hardloop nie.
Geen musiek of geraas word toegelaat nie.
Die eienaars is nie verantwoordelik vir skade aan 'n gas of hul besoekers tydens die gebruik van die geriewe nie, en skade/besering wat veroorsaak is deur nie aan die veiligheidsinstruksies te voldoen nie, is buite hulle beheer.
Die bestuur behou die reg voor om die gebruik van die perseel aan enige persoon te verbied, en die reg om gaste wie se gedrag sodanig is dat dit inmeng met die gemak en veiligheid van ander, insluitend bure, te verwyder.
Gaste wat hierdie verblyf gebruik, doen dit op eie risiko. Die eienaar aanvaar geen verantwoordelikheid vir skade wat deur hulself of ander aan gaste of besittings in hierdie area aangerig is nie, en is ook nie verantwoordelik vir die verlies van besittings wat sonder toesig gelaat word nie.
Deur hier te bespreek en die sleutels te ontvang, erken jy hierdie feite en vrywaar jy die eienaar en werknemers van enige eise wat met bogenoemde verband hou.
Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mill-straat 55, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6e8c7bd9ef15d7cceecd6ebeb8464aa30a3d5573b7380333c61eff78173ca086a2d8969e48540516b33a7825d66238b6c774?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 4 mense 55 Mill Street McGregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9517473 19.8211284
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem