Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tigh-na-Breagha

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mill-straat 55, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 200 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Tigh-na-Breagha is 'n knus en smaakvol versierde selfsorgkothuis in die hartjie van McGregor. Dit is ideaal vir 'n wegbreek van die stadsgewoel.

Dié kothuis bied gerieflike slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en gaste gebruik die tweede badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en wasmasjien. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n onderdakstoep met sitplek, 'n tafel met stoele en braaigeriewe wat die perfekte plek is vir 'n skemerkelkie in die aand terwyl jy die tuin-uitsigte bewonder. Die verblyf het ook 'n swembad en gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Tigh-na-Breagha sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Mill-straat 55, McGregor, 6708, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mill-straat 55, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6e8c7bd9ef15d7cceecd6ebeb8464aa30a3d5573b7380333c61eff78173ca086a2d8969e48540516b33a7825d66238b6c774?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 4 mense 55 Mill Street McGregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9517473 19.8211284
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem